6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 minute ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -10 minutes ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -22 minutes ago
Wyse besluit.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -26 minutes ago
Swart span Springbok rugby Geert -39 minutes ago
8 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Mollers ATKV Eiland 2023 Maand Kamp

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

More almal Berdien sopas  bevestig ons maand kamp vanaf 17 Julie tot 18 Augustus 2023 is betaal by die Eiland ons staan in Blok F staanplek  240 ons roete verander drasties die jaar pad wat ons altyd gery het vanaf  Belfast ,Dullstroom , Lydenburg Origstad baie agteruit gegaan , so ons sal N17 vat tot in Pretoria dan N1 vat tot in Polokwane (Pietersburg ) vandaar Magoebaskloof of Duiwelskloof deur na Tzaneen en dan na Eiland ons super opgewonde

Pretoria

Slowstrike

Fri, 14/07/2023 - 19:20

Dullstroom , Lydenburg Origstad daai pad is onrybaar selfs sonder `n karevaan. Skoonsus bly in Burgersfort en is werksaam by een van die sitrus pakhuise. Sy ry daardie paaie feitlik daagliks. 

Ons wou sneeu gaan kyk het in Dulstroom en sy het ons afgeraai om te gaan agv die toestande van die pad. Van Pretoria to Belfast is 100% maar daarvandaan is dit nag

Ons ry die roete wat jy wil neem as ons Eiland toe gaan en selfs as ons vir vriende in Phalanorwa gaan kuier

Veilig reis

0
Brits

Wessel Strydom

Sat, 22/07/2023 - 15:48

...lyk my jullr hou so lekker vakansie dat jy skoon van jou forum vriende vergeet het. Jy lê seker daar by die swembaddens rond, of was julle al Kruger toe??

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus