Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 minutes ago
Fred Oktober 2026 saam gesels Geert -15 minutes ago
Geniet die laaste luilekker.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -15 minutes ago
Ek sien hierdie ertjiesop… Ertjie Sop! - Hester Kruis Voortrekker -28 minutes ago
Kampeerplek-foto's Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Aaaa! Dankie Padlangs Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Brits

Wessel Strydom

Thu, 28/12/2023 - 08:33

....lyk net soos die mandjies wat pensioenarisse maar elkgeval gebruik.laugh

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 25/01/2024 - 15:33

was ten minste eerlik en nie skaam nie.

dit laat my dink aan pappa muis wat een aand by blyplek insluip, redelik gekneus met 'n muisvalletjie om die nek.

skree die klein muisies soos 'n koor-----Ma!!!!,  pa het 'n JEEP gekoop

0
Worcester

Wildehont

Wed, 10/04/2024 - 12:56

het die wa movers op?

As daardie staaltjie oor die miere waar is, moes dit darem vrek snaaks en aardig gewees het. 

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 10/04/2024 - 14:05

Glo my dis waar, ek het video gesien daarvan. Ek is net te versigtig om dit te laai hier.

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 11/04/2024 - 15:27

Die volgende vraag;

Daai oomblik wanneer die vleis op die vuur is en jou mond begin water, voel julle ook so as julle begin gras sny???

Skrywer onbekend

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus