Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -11 hours ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -11 hours ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -11 hours ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -11 hours ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -12 hours ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -12 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Brits

Wessel Strydom

Thu, 28/12/2023 - 08:33

....lyk net soos die mandjies wat pensioenarisse maar elkgeval gebruik.laugh

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 25/01/2024 - 15:33

was ten minste eerlik en nie skaam nie.

dit laat my dink aan pappa muis wat een aand by blyplek insluip, redelik gekneus met 'n muisvalletjie om die nek.

skree die klein muisies soos 'n koor-----Ma!!!!,  pa het 'n JEEP gekoop

0
Worcester

Wildehont

Wed, 10/04/2024 - 12:56

het die wa movers op?

As daardie staaltjie oor die miere waar is, moes dit darem vrek snaaks en aardig gewees het. 

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 10/04/2024 - 14:05

Glo my dis waar, ek het video gesien daarvan. Ek is net te versigtig om dit te laai hier.

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 11/04/2024 - 15:27

Die volgende vraag;

Daai oomblik wanneer die vleis op die vuur is en jou mond begin water, voel julle ook so as julle begin gras sny???

Skrywer onbekend

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus