Het onlangs iets vreemd opgemerk .Elke keer as ek uit my kar klim en die deur toemaak kry ek so elektrise skok as ek aan die deur vat .Dit het vir omtrent n maand gebeur en skielik soos dit begin het is dit weg .Kyk ek weet as jy jou agterent so oor die kar sit plek skuif veroorsaak dit statiese elektrisiteit .Het enige iemand so iets ervaar ?
Toe supermarkte nog staal…
Toe supermarkte nog staal trollies gehad het, het ek soms 'n skok gekry as ek daaraan vat. Sowaar, ek belowe julle. Gelukkig is dit deesdae meestal plastiek trollies.![]()
Gelukkig is dit deesdae…
Gelukkig is dit deesdae meestal plastiek trollies.
Freda ons Makro het nog die ou vieslike staal goed wat so klak klak klak maak as jy hulle stoot.
Hulle het meeste sulke klein kettintjies wat op die grond sleep om die statiese elektrisiteit grond toe te lei.





Gebeur baie met my in die…
Gebeur baie met my in die winter