Forums
Yaaay I got my super - duper 200 w 14A solar panel today
Nou.....
Nou gaan dinge darm spartle....
As die weer hou, Sondag.....issi seil karavaan uitgsleep.
Dit gaan my haak wat ek voor oppi trok ontwerp gaan uit toets <ek het die nood-sleep haak gebruik as n monteering en n Corsa bakkie sleepstang as n basis gebruik>
Wheel bearings na-gegaan, kamp-goed lys deur gegaan
Veld toe, / ligte check / band oppi-pomp / 5x5 tent dak oppi slaan, af breek terug huis en dan weer inni driveway onder die carport opgestoot tot agter





Lekke Warren
Hou ons op hoogte Warren ek ook besig met huiswerk vir solarpaneel krag