Forums
Wie van julle is bekend met River Destiny Lodge naby Colesberg ? Hoe is die pad na die Lodge toe? Dalk is dit n goeie oorslaap oppad Kruger toe. Maurits
Maurits...
....kyk ook na roete en oorslaap opsies soos bespreek onlangs onder gesprek Durbanville na Kruger wildtuin.





Maurits...
...as jy nie lus het vir Aventura Gariep met privaat ablusie nie, is daar nog 'n plek neffens Gariep.
Lapskag is beindruk met die plek, genaamd Waschbank. Gaan loer op internet daarna. Ek vermoed dis teerpad tot by die oord.
Ek het geen kennis van die plek wat jy noem nie.