Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -7 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -7 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -8 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -9 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -11 hours ago
Hennie's toe vanaand Springbok rugby Rona du Plessis -14 hours ago

Soek 'n onderwerp

Dullstroom
Submitted by Rona du Plessis on
Forums

Is hier op die forum 'n manier om 'n sekere onderwerp vinnig op te spoor? As ek bv. wil kyk of hier reeds 'n draad oor 'n spesifieke onderwerp bestaan, hoe gemaak sonder om alle onderwerpe deur te blaai (wat baaaie lank gaan neem)?

Brits

Wessel Strydom

Sun, 29/12/2024 - 06:25

môre, ek gebruik die soek enjin. Op die tuisblad, links bo, onder die landskaartjie in vlagkleure.

Dit help gewoonlik om 'n onderwerp of term te vind. Soms kry mens 'n hele string insette, veral van 'n trefwoord oot interessante onderwerp. Indien jou onderwerp uit 'n sinsnede bestaan, kan dit die dekking nog groter maak.

Hoop dit kan help

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Sun, 29/12/2024 - 10:13

Die woorde Soek>Search is vir my onduidelik op die "fade" van groen na grys, maar as ek my oë oopgemaak het kon ek dalk net die vergrootglas raakgesien het. Luigeit - makliker om te vrasurprise

0
Brits

Wessel Strydom

Sun, 29/12/2024 - 11:28

...ek is van dieselfde geloof----vra eerder voor ek sukkellaugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus