Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -1 hour ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -1 hour ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -2 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -2 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -2 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -2 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Oudtshoorn

neef Herman

Sun, 10/11/2024 - 20:23

Jare gelede in Malawi gesels ek met ń local. Jong man met ń straatwinkeltjie. Chips en salad op sy menu. Jy sit op n lae bankie en hy het ń sinkplaat met n duik in bo-op ń stuk 44 gal drom  wat met destydse melkbokse gestook word. Die wat met waspapier gemaak was. 

Vra hom uit omtrent die lewe en die struggles daar. Hy antwoord " If you worry, you die. If you don't worry you also die. So.... why die!!" Met ń moerse smile op sy gesig.

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 22/11/2024 - 11:11

..en daai student is sekerlik ook later van jare 'n Prof!!!!

goeie ene

0
Irene

Grootwind

Fri, 22/11/2024 - 13:45

Of hy sit vir 10 jaar innie Prof se klas tot selfs die Dekaan sy moer strip en hom verdere toelating weier? So 'n professionele student in my klas tydens my tyd op die PUK gehad....was al 'n "ou man" toe ek as eerste jaar daar opdaag...en was steeds daar toe ek klaarmaak. Paar jaar later vang ek my M graad en surprise surprise Koos (nie sy regte naam nie!) sit langs my by die grade plegtigheid om sy eerste graad te vang! Aanhouer wen...party moet net baie langer aanhou!

0
Oudtshoorn

neef Herman

Fri, 03/01/2025 - 18:03

Die wat Wildehont na koekstruif as walglik beskryf het, en ek gaan erken dat ek ook nie daarvan hou nie!! het die ene toevallig op my foon verskyn. 

Koek

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 03/01/2025 - 18:24

....dit bewys jou punt van vroeër UITSTEKEND. Die rokkie vat die koek[struif]

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 15/01/2025 - 08:15

Sommer so 'n trokkie grappie, en julle kan die fabrikate skommel soos dit julle pas. Ek vertel dit maar op 'n manier om die sensitiewe Ranger manne se gevoel te spaar.laugh

Die ouens staan om 'n straatbraai in DWS, en gesels trokkies. Seg die een ou, hy kan bakkies sommer op bakgeluide uitken. So daag die ander hom toe uit, blinddoek hom en vat lei/hom na 'n bakkie en laat val die agterklap, seg hy , dis 'n Ranger. Goed seg hulle, nou 2de trokkie, en laat val die klap. Jip seg hy, dis beslis  'n Isuzu. OK, weer reg en gaan staan by 'n metaal asblik, laat val die deksel op die drom. Jis manne, seg hy, dis ongetwyfeld 'n Hilux!!!

Nou ja, pas aan en skommel maar na goeddunke 

0
Brits

Wessel Strydom

Fri, 28/02/2025 - 10:23

.....tot ek fokus op reenmeter in hand, en nie die vorm van die stomp voor hom nie. Blameer dit maar op die bi-fokalelaugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus