Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -34 minutes ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -48 minutes ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -3 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -3 hours ago

Generaal

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Ou van was in n vasvrae kompetisie on R5 miljoen te wen. Daar was nog net een vraag gewees. Die vraag: daar was n franse generaal wat baie amok gemaak het. Wat was sy naam? Daar in die yskas is iets wat jou kan help net sy naam. (In die yskas was daar n bottel napoleon brandy). Hy gaan kyk en kom terug en sê dat hy nie weet nie. Hulle sê toe dit is baie geld en hy moet weer gaan kyk. Hy kom toe terug met n bree glimlag op sy gesig. Hulle sê toe vir hom dat dit lyk of hy die antwoord gekry het. Ja sê hy toe. General Electric

Centurion

Voortrekker

Sat, 09/12/2017 - 06:45

Ai tog.  Kry hy sy geskiedenis nou heeltemaal deurmekaar. 

General electric het saam met Captain Ameria noord Korea oorwin - silly frown

0
Middelburg

Somer Kamper

Sun, 10/12/2017 - 11:22

Die ou toer in Afrika en besef by 'n grenspos hy het sy paspoort verloor. Uit pure desperaatheid gee hy vir die aggressiewe wag 'n kwitansie wat in die kar lê.

Die wag kyk daarna, spring op aandag, salueer en laat hom deurry.

Die wag se kollega kom en vra wie was die ou.

"Dit was General Tyres", antwoord die wag.

0

Ai die Generals in ons Weermag is soos bly gemaakte troepe .Ek wonder altyd waar hulle al daai medaljes gekry het wat so wapper op hulle "Tunic' bietjie kyk daar is seker Coke doppies tussen daai lot laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus