6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Op foon of tablet of laptop,… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -27 minutes ago
Ron.  Werk jy oop 'n tablet… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -31 minutes ago
Veranderinge Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -36 minutes ago
👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -48 minutes ago
Thumbs Up Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -53 minutes ago
Wat ek bedoel is dit:  As… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -56 minutes ago

Da-kar en Da-bakkie

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Ek begin sommer die gesprek vir manne en manninne wat van die sport[s] hou.

Ek sien gister dat die wegspringrooster, bepaal deur 'n tydtoets, as volg lyk

Plekke 1 en 2 ----Ford Raptor v8

Plekke 5 en 6----Toyota

Blykbaar was daar 'n laat onttrekking van 'n 2.4 Hilux 4x4 vanaf 'n dorpie in Africa du Sud.    

Oudtshoorn

neef Herman

Wed, 21/01/2026 - 16:04

As ek dit nie mis het nie, het al die pro spanne met BF Goodrich gery.  Sebastian Loeb het genoem dat die karre nou so ongelooflik goed gebou is, en die goed wat altyd breek, nie meer breek nie, dat die bande die swakste skakel is. Hy noem ook dat Nasser, selfde Dacia, omtrent nie pap wiele kry nie al ry hulle dieselfde roete en nie veel verskil in spoed nie.

0
Kleinmond

Chris Boucher

Wed, 21/01/2026 - 17:35

... 2.4 Dakar Hilux se Dunlop AT's het niks oorgekom nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus