6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -10 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -12 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -17 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -18 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -18 hours ago

Da-kar en Da-bakkie

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Ek begin sommer die gesprek vir manne en manninne wat van die sport[s] hou.

Ek sien gister dat die wegspringrooster, bepaal deur 'n tydtoets, as volg lyk

Plekke 1 en 2 ----Ford Raptor v8

Plekke 5 en 6----Toyota

Blykbaar was daar 'n laat onttrekking van 'n 2.4 Hilux 4x4 vanaf 'n dorpie in Africa du Sud.    

Oudtshoorn

neef Herman

Wed, 21/01/2026 - 16:04

As ek dit nie mis het nie, het al die pro spanne met BF Goodrich gery.  Sebastian Loeb het genoem dat die karre nou so ongelooflik goed gebou is, en die goed wat altyd breek, nie meer breek nie, dat die bande die swakste skakel is. Hy noem ook dat Nasser, selfde Dacia, omtrent nie pap wiele kry nie al ry hulle dieselfde roete en nie veel verskil in spoed nie.

0
Kleinmond

Chris Boucher

Wed, 21/01/2026 - 17:35

... 2.4 Dakar Hilux se Dunlop AT's het niks oorgekom nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus