Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -4 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -12 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -12 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -13 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -14 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -16 hours ago

Jongensfontein

Sandbaai
Submitted by maurits on
Forums

Mense vandag was weer n pragtige dag hier.  Vanaand is dit windstil en jy sien net vure. Die kamp is 80% beset op die oomblik. Ons het gaan swem en die see was baie lekker. Selfs n ou soos ek wat bang is vir koue het dit vreeslik geniet. Chris ek het al baie by Dwarswegsrand gekamp en in die huisies gebly Ek deel jou sentiment. Pragtige plek , maar probeer Jongensfontein n slag. Die atmosfeer is fantasties. Maurits

Sandbaai

maurits

Wed, 11/02/2026 - 10:46

Hier op Jongensfontein se klein strandjie is honderde swart sakke vol rooi aas opgetel en met n laaigraaf weggery. Blykbaar is dit a.g.v die warm water wat ons die afgelope ruk beleef het. Maurits

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Wed, 11/02/2026 - 14:59

En jy probeer nie eens 'n ou galjoentjie vang met die verniet aas nie?

O ja - nou onthou ek. Die galjoenseisoen is nog gesluit. My seun sou nogal 'n klompie kon gebruik. Hy vertrek 14 Maart Henties toe. Hy sal maar by Myl 68 sy eie moet gaan optel.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus