Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -1 hour ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -1 hour ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -1 hour ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -2 hours ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Pretoria

Slowstrike

Fri, 15/12/2017 - 12:19

Ek het 'n deodorant stick gekoop. Ek het nog nooit een voorheen gebruik nie, so ek lees toe die instruksies. Hulle sê: "Remove top and slowly push up bottom" Ek is in ongevalle op die oomblik, maar my poep ruik lekker !!!

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 17/12/2017 - 06:40

Warren se grappie op FB

What's the first words you can expect from your baby these days ????

Daaaa-Taaaa!!! laugh

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 19/12/2017 - 09:37

Freda daai ou gaan klou soos bollie aan n wol kombers vir nog twee jaar hy reeds mos free education belowe waar hy geld gaan kry weet net hy

0
Durban

dassie

Tue, 19/12/2017 - 14:05

In reply to by Voortrekker

laugh Voortrekker maar dit is nie wat Cyril gese het nie . Ek het uit betroubare bron verneem  dat Cyril gese het Sien jy daai bokkie in die middel Sy is myne laugh

0

Ou Zuma is besig om sy vleisboek te "update" en die man is nou nie eintlik baie computer literate nie en hy sukkel maar om te tik .Gupta kuier by hom en is die die kombuis .So sukkel ou Zuma om die letters op sy keyboard te kry .Hy kyk en kyk maar sien nie die "U" op sy keyboard .Skreeu hy vir Gupta wat in die kombuis is Where is "U" .Skree Gupta terug" Im here in the kitchen boss "

0

wink Johann L he he he he mens kan nie eers die trotse kind sien in die fototjie nie maar Pa is beloon met n "pinup" foto van sy seun se onderwyseres

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus