6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Piekniek plekke Kruger 2026 Wessel Strydom -11 minutes ago
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -47 minutes ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Geert se braaivleise.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago

EK gaan saam ry, by Mabalingwe

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Terwyl ek en Arie by Drie Berge  so gepraat het of my Caddy die grondpad tot aan die anderkant van krokodil rivier sal maak of nie, vertel hy my toe van die lekker roete tot bo op die kruin daar by Mabalingwe.   Iets genoem dat ons moet opry soontoe met sy Pajero gedurende kampforum se komende saamtrek.  (dink nie die caddy sal dit maak nie?) smiley

4x4

 

Secunda

Sleep nou

Thu, 11/01/2018 - 11:25

Ja ek mis saamtrek omrede al reeds bespreek het by Natalia maar daai grondpad lyk lekke hoe se Andre op sy program weet waar is jou wiele en sit agterste ewenaar aan

Waar my wa staan

Arie

Mon, 15/01/2018 - 12:15

Ek sou daai nou heeltemaal as 4x4 beskryf nie, ek het al 'n slag in 2x4 op gery, dit was om 'n weddenskap te beslis. 

Glad nie die aangewese ding om in 2x4 op te gaan nie, wiele is geneig om te tol en dan beskadig mens die natuur.

Daar was so jong mannetjie met so opgepomde 4x4 met alles wat oop en toe maak, winch, spesiale bumpers en al daai goed wat 'n voeruig macho probeer laat lyk. Hy weet toe vir almal te vertelle dat 'n 2x4 NOOIT tot bo sal kom nie, paar manne wed toe en vra toe vir my om die seuntjie verkeerd te bewys!

Ek het net vir Voorie genoem dat sy Caddy dalkies net te laag op die grond is om daar op te ry?

Centurion

Voortrekker

Mon, 15/01/2018 - 14:02

 Nee ek gaan nie met my caddy daar op ry nie, shame, die arme ding is al deur baie sedert ek hom gekoop het 2009, tankwa 2 x ingesluit. 

Secunda

Sleep nou

Tue, 16/01/2018 - 05:42

Ek het n unimog bestuur in 1988 in weermag julle dis n groot voertuig maar blik-em daai unimog is n puik 4x4 voertuig skrik vir niks

Waar my wa staan

Arie

Mon, 22/01/2018 - 11:33

Ek sien die insettsel hier bo van die 4x4 trial, wat glo adrenalien laat pomp en al daai soort van goed?

Mense regtig, die vra maar vir die ouens wat al daar gery het, mens kan die nie 'n 4x4 trial noem nie, dit is op sy beste maar net 'n slegte stukkie grondpad!

So baie plekke praat van hul 4x4 trials, wat eintlik maar net mooi niks is nie, die nasionale pad van Kariba dam wal langs die meer tot by die valle is 100 keer erger as van die sogenaamde 4x4 trials! Die pad van Zisa Kala by Kosi meer na die Mos. grens is is baie erger as meeste van die 4x4 roetes waar mens moet betaal om te ry!?

Kyk die "4x4" roete op na die Vodacom toring by Mabalingwe is niks opwindend nie, maar die uitsig van daar bo af is pragtig! Die ouens wat met hul 4x4's die saamtrek gaan bywoon en verwag hulle gaan 'n lekker trial ry sal baie teleurgesteld wees!

Onthou die Vodacom ouens ry gereeld met hul bakkies op na die toring vir herstel werk, dit is vir hulle 'n gewone pad soos enige ander plek! 

Ek het n unimog bestuur in 1988 in weermag julle dis n groot voertuig maar blik-em daai unimog is n puik 4x4 voertuig skrik vir niks

Ek het Weermag se Unimogs in 1975 gery.... Nog met vlak bak en sandsakke voor hulle buffels gehad, Dis werklik waar, n' awsome 4x4..

Net een KLEIN... regig KLEIN probleempie met n Unimog...

As jy gaan vas-sit met n Unimog.....

Wat en wie gaan jou uithaal?

Vra maar net

Rundu / Bagani /Oshaks viral inni die reen seisoen....

Oooo Ja...... Vra vir ons ou oomies

Nee kyk Voorie, ek hou die draad dop vir enige onwaarhede, en waaragtig is jy nou die eerste een wat lieg soos n tandetrekker oor die klein Krismistree........se kapabele vermoens!!

Nee man, hier is eerbaarlike mense op die forum!

Ranger noodig brandblusser

Amarok val uitmekaar..... Vra net vir Voetspoore

Net 3 is man genoeg

Oshkosh / Freightliner / Mac.....

Oshkosh = GW

Freightliner = Toyota Cruiser ( Grensvegter type)

Mac = Landrover series 1 or 2 or 3 cheeky

 

Waar my wa staan

Arie

Mon, 22/01/2018 - 16:20

Voorie, nee kyk ek moet erken Frik is heeltemaal reg om jou terreg te wys.

Jy kan NOOIT 'n Unimog met 'n 2.2 Ranger uit trek nie, kyk 'n Unimog is sterk maar daai baba Fordjie sal mos daai ding se chassis heel onder die body uit pluk.

Nee wat  gebruik maar bietjie geduld en span so 10 Toy's voor die Unimog in, paar manne wat agter stoot  en jy sal hom los kry sonder enige skade aan die Unimog

Secunda

Sleep nou

Tue, 27/02/2018 - 05:46

Nee wat Warren n unimog sit nie vas nie hy gaan waar daar bokkerol is wink

Lank storie kort...

3 maande kamper by Ondangs. gaan voertuig patrollie (2 buffels) uit om North North West se area te patroleer.

Gaan paar kilo's pad op en draai inni bos, heel aand so tussen NNW en NW

Volgendfe aand, sele story, maar die keer draai die buffles so 250 -300 meter voor die afdraai plek van die voorige aand... (Wil nie in die selde spoore trap, landmayn)

Nou loop een Buffel so 50m skuins agter die voorste een. (oo ja dis net naa skemer aand)

Wat gebeur? Die voorste een ry ruiguit in n donga...

Voertuig moertoe, chassie geknak, on-herwinbaar in die donker, te gevaarlik.

Troepe gooi tydelike basis (claymor's en al), volgende dag naa klaarstaan gaan herwiinings voertuig en so company sterkte troepies vir beveiling (na choppers are velig geklaar)

Ok nou na die punt vanni storie.... herwinning voertuig? So  6x6 dubbel agter axle Migirus Deutz met so moerse groot voertuig hys-kraan agter...

1) Unimogs kan vas sit .. moerse vas....

2) Wonner maar net waar gaan n outjie so Magirus kry as a Mog vas sit?

As good as Mog is and like I said, thanks to Auntie General Maggie Malan,  I've had the priveledge of driving them... It's one awsome, awsome voertuig

true 4x4 (You can lock up left & right wheels on both front & rear axels and lock up both axels relative to each other...in both high and low ranges like a Gelandewagen)

16 forward gears over both high & low range, and 8 reverse gears

Reduction gearboxes on all wheels, Seperate idler control on the dash... Crawl speed of less than 3Km / H......

Wheel articulation that skriks for nixs

AWSOME... ...... But big is not always better

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus