Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -7 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -9 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -10 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -10 hours ago

4X4 terminologie- Ewenaarslotte

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

ewenaarslotte

Inligting hierbo verkry van cederberg4x4.co.za

... ek gaan aan soos ek leer ...

Waar my wa staan

Arie

Mon, 15/01/2018 - 12:21

Voorie, my Pajero het 'n limited slip dif agter, nie 100% so efektief soos 'n meganiese of elektriese dif lock nie maar baie lekerder, hy kom self in soos en waneer nodig.

Ek verskil oor die central diff lock, my Pajerotjie het wel central diff lock maar is beslis nie 'n permanent 4 wheel drive nie?? 

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 15/01/2018 - 12:39

Jy het dan nou jou eie vraag geantwoord, Diff = ewenaar.

Net so bietjie useless information, die ewenaar soos ons dit vandag ken was deur 'n vrou uitgedink!

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 15/01/2018 - 14:38

Diff locks is nogal duur, toe sit ek maar vir my 'n gear lock op, maak 'n helse verskil!

Ek het sommer vir my 'n overhead petrol cap opgesit, en 'n gat in die silencer box, weet nie of die Pajerotjie nou vinniger is nie maar sy klink vinniger!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus