Goeie more.
Koffie en tee is oppad.
Lekker dag
Morê aan almal...
Morê aan almal.
Lekker dag en naweek vir almal.
Goeie more…
Goeie more.
Koffie en beskuit is heerlik. Wie drink saam koffie of tee?
Lekker Saterdag vir elkeen
More Dusty en vrinne
More almal Dusty ek hier by werk besig met shutdown en ja koffie loop soos stroop sien almal slap bietjie laat vanoggend vrede en vreugte vir almal vandag
More Dusty, Shaun en…
More Dusty, Shaun en Voortrekker. Ek is op en wakker en geniet my tee. Gaan nou gou 'n entjie stap, dit is lieflik stil buite vanoggend.
Die droogte veroorsaak dat daar meer stof is en, ag toggie, saam met die Baai se wind bly die vensters nie lank skoon nie. Vandag word al wat 'n venster is by ons gewas. Ek hoop dit bly darem vir 'n week skoon.
Geniet julle Saterdag, maak 'n braaitjie of maak 'n pot, kamp sommer by jou huis!
More more al die mense, die…
More more al die mense, die koffietjie is heerlik, wat n besige week wat verby is. My alie was gisteraand so lam ek het nie eers my gebruiklike paar biere op n Vrydag aand gedrink nie, dit n groot sonde.
Nou weer vol lewe en wil vandqg, n Heerlike een vir almal.
wat n besige week wat verby…
wat n besige week wat verby is.
Goeie more Gesie. Ek stem, dit was 'n besige week, ek dink 2018 is op spoed!
Lekker dag en naweek vir jou ook ![]()
![]()
Op spoed is hy oom Voorie,…
Op spoed is hy oom Voorie, Januarie 2018 le op sy dak, tyd vlieg verby. Eerste mission vandag is om uit te figure wat is WIFI calling. Het die week my kontrak hiernu en kry onder andere n 1000 free wifi calling minutes per maand saam. Het adsl hier by huis met wifi en wil dit uit check.
Môre almal. N mooi dag vir…
Môre almal. N mooi dag vir julle.
Gister middag lekker reen gehad. 22mm. Lyk of ons nog gaan kry vandag
GM !
Goeie môre !
Anton, ons (ook in Brackenfell) het gister ongelukkig nie 'n druppel reën gehad nie. Ek was gisteroggend oppad Somerset-Wes toe op die N2 en in die middel daarvan het dit vir omtrent 2 minute redelik hard gereën, maar dis al - feitlik niks in Somerset-Wes nie en ook nie hier by ons nie.
Die langtermyn weervoorspelling wys ook ongelukkig niks reën vir die volgende week nie.
Middag almal, dankie die tee…
Middag almal, dankie die tee was lekker.
Hier het ons gister middag 49mm reen in so wat half uur gehad, met erg wind. Ek het gedink ek moet my Penta gaan vas kap ?
Middag sê…
Middag sê.
Dit het goed gelyk gisteraand maar dit wat geval het het die meter gemis.
Goeie naand sê - wind het…
Goeie naand sê
- wind het nou begin opkom - ek hoop vir 'n paar mm's
Naand sê...
Bietjie besig gewees vandag. Eerste keer vandag wat ek op die forum kom.
Hoop almal het 'n lekker dag gehad.
Anton ek stem saam, hoop dit reen weer soos laasnag.
Groete
Hier by ons was dit blitse…
Hier by ons was dit blitse en het gedreun. Nou is dit stil.
Het nou nie vandag gebraai nie, maar die braai is by vriende op Brits more middag
More julle almal
More almal was gister aand by n troue wat puik was liefde bring mense nader na mekaar koffie loop soos stroop hier by die werk lekke dag vir julle almal vrede
More - van een jongerige ou…
More - van een jongerige ou omie aan al die ander ou omies en ou tannies en ook aan al die kindertjies hier.





Goeie môre dames en here…
Goeie môre dames en here.
Mag julle 'n heerlike dag beleef en ook 'n lekker gatskop naweek!

.. geen wonder google wil nie hier adverteer nie