Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bygelowig Geert - Ballito Geert -31 minutes ago
Geniet Ballito Geert - Ballito Rona du Plessis -3 hours ago
12 dae Geert - Ballito Geert -5 hours ago
Dinokeng Camp and Leisure November 2026 Geert -5 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Wessel November 2026 Rona du Plessis -8 hours ago

Februarie 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more.

Koffie en tee is oppad.

Lekker dag

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 02/02/2018 - 08:24

Goeie môre dames en here.

Mag julle 'n heerlike dag beleef en ook 'n lekker gatskop naweek!   smileyyes

 

Laat loop met die whiskey innie koffie

 ..  geen wonder google wil nie hier adverteer nie laugh

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 03/02/2018 - 06:08

Goeie more.

Koffie en beskuit is heerlik. Wie drink saam koffie of tee?

Lekker Saterdag vir elkeen

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 03/02/2018 - 06:12

More almal Dusty ek hier by werk besig met shutdown en ja koffie loop soos stroop sien almal slap bietjie laat vanoggend vrede en vreugte vir almal vandag

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 03/02/2018 - 06:27

Goeie more Dusty.  Ek sal 'n beker koffie vat dankie.      2 suiker en melk asb.

Hallo Shaun smiley

Len, ek het gehoor van 1mm reën gister in Brackenfeli?

Lekker dag vir almal!

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 03/02/2018 - 06:52

More Dusty, Shaun en Voortrekker.   Ek is op en wakker en geniet my tee.   Gaan nou gou 'n entjie stap, dit is lieflik stil buite vanoggend.

Die droogte veroorsaak dat daar meer stof is en, ag toggie, saam met die Baai se wind bly die vensters nie lank skoon nie.   Vandag word al wat 'n venster is by ons gewas.  Ek hoop dit bly darem vir 'n week skoon.

Geniet julle Saterdag, maak 'n braaitjie of maak 'n pot, kamp sommer by jou huis!

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 03/02/2018 - 07:08

More more al die mense, die koffietjie is heerlik, wat n besige week wat verby is. My alie was gisteraand so lam ek het nie eers my gebruiklike paar biere op n Vrydag aand gedrink nie, dit n groot sonde.

Nou weer vol lewe en wil vandqg,  n Heerlike een vir almal.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 03/02/2018 - 07:17

wat n besige week wat verby is. 

Goeie more Gesie.   Ek stem, dit was 'n besige week, ek dink 2018 is op spoed!

Lekker dag en naweek vir jou ook smileyyes

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 03/02/2018 - 07:24

Op spoed is hy oom Voorie, Januarie 2018 le op sy dak, tyd vlieg verby. Eerste mission vandag is om uit te figure wat is WIFI calling. Het die week my kontrak hiernu en kry onder andere n 1000 free wifi calling minutes per maand saam. Het adsl hier by huis met wifi en wil dit uit check.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 03/02/2018 - 11:16

Goeie môre !

Anton, ons (ook in Brackenfell) het gister ongelukkig nie 'n druppel reën gehad nie.  Ek was gisteroggend oppad Somerset-Wes toe op die N2 en in die middel daarvan het dit vir omtrent 2 minute redelik hard gereën, maar dis al  -  feitlik niks in Somerset-Wes nie en ook nie hier by ons nie.

Die langtermyn weervoorspelling wys ook ongelukkig niks reën vir die volgende week nie.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 03/02/2018 - 12:32

Middag almal, dankie die tee was lekker.

Hier het ons  gister middag 49mm reen in so wat half uur gehad,  met erg wind. Ek het gedink ek moet my Penta gaan vas kap ?

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 03/02/2018 - 16:07

Middag sê.

Dit het goed gelyk gisteraand maar dit wat geval het het die meter gemis.

0
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Sat, 03/02/2018 - 19:06

Bietjie besig gewees vandag. Eerste keer vandag wat ek op die forum kom.

Hoop almal het 'n lekker dag gehad.

Anton ek stem saam, hoop dit reen weer soos laasnag.

Groete

 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 03/02/2018 - 20:36

Hier by ons was dit blitse en het gedreun. Nou is dit stil.

Het nou nie vandag gebraai nie, maar die braai is by vriende op Brits more middag

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sat, 03/02/2018 - 20:54

Goeie naand !

Ons het nie vanaand gebraai nie want ons gaan self môre gebraai word  -  die voorspelling is 34º hier by ons.

Aan Gerhard : lekker res van die naweek vir jou !

Van :  Een van die "ou omies"

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 04/02/2018 - 05:41

More almal was gister aand by n troue wat puik was liefde bring mense nader na mekaar koffie loop soos stroop hier by die werk lekke dag vir julle almal vrede

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus