Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vroeg oppie strand Geert - Ballito Geert -36 minutes ago
Geert, Geert - Ballito Johann L -51 minutes ago
Rona, November 2026 Johann L -55 minutes ago
Reenbui Geert - Ballito Geert -1 hour ago
Turbulensie Geert - Ballito Rona du Plessis -8 hours ago
Bygelowig Geert - Ballito Geert -10 hours ago

Februarie 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more.

Koffie en tee is oppad.

Lekker dag

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 11/02/2018 - 06:44

More almal wat kom koffie drink.   Soos Dusty sê, geniet jul rusdag.  Dusty, ek hoop jou broer is OK en herstel ten volle.

Dit is vreeslik stil hier by ons vanoggend.  Nie 'n luggie wat trek nie en ek hoor nie eers een voëltjie nie.    Amper soos 'n stilte voor 'n storm, I wish!!

Ek dink ek gaan nou 'n ent stap, sien julle later.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Mon, 12/02/2018 - 05:12

Goeie more.

Tee is gemaak en die koffie is besig om te prut. Wie drink saam koffie vanoggend.

Broer in die hospitaal lyk goed maar is nog effens deurmekaar. Ek dink hy het sy kop gestamp toe hy met die beroerte geval het. Glo dat hy mooi sal herstel.

Lekker dag en week vir elkeen

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 12/02/2018 - 08:11

Goeie  môre mense!

Dusty, bly jou broer is ok.

Len, hoe lyk dinge in die Kaap?  Ek het rumors gehoor van bietjie reën wat geval het, enigiets by jou geval?

Lekker dag vir almal! 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 12/02/2018 - 08:44

Ek het lekker laat geslaap vanoggend.  

Ek hoop almal is reg vir die nuwe week.  Mag dit 'n goeie een wees vir almal.

Al die tekens van reën hier by ons het niks van gekom nie.  Daar word reën vir ons voorspel vir vandag.   Dit sal so groot gebeurtenis wees as dit gebeur, ek sal julle moet laat weet hier.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 12/02/2018 - 09:21

More almal Dusty sterkte daar mag julle almal n lekke dag he koffie alreeds 06H00 gehad en hy het soos gewoontlik geloop soos stroop

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 12/02/2018 - 19:45

Lekker besige maandag, werk, meeting, en toe 'n stok oi blaupunkt hout kassie afgeskuur en eerste laag op, kinders gebad.  Lolla maak nou vir my 'n lekkrr beker koffie.smiley

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Mon, 12/02/2018 - 20:00

Anton, hier by my is ook so n blauwpunk radio, 8 baan kasset speler en platespeler kombinasie. Gekoop net noudie dag. Middel 1973. En sit werk nog steeds. Het ook nog so n paar 8 baan (eight track) kasette.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 12/02/2018 - 20:18

hier by my is ook so n blauwpunk radio

EK het net die kassie.  Hy was baie verniel met baie lae verf op.  EK kon die meeste afhaal en hier en daar wood filler gebruik om hom weer na iets te lyk.

Het jy 'n foto van jou setup Dusty? 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Mon, 12/02/2018 - 20:45

Anton, nee maar ek kan een vir jou gaan neem. Dit is i  my kas in gepak. Sal dit moremiddag uithaal en vir jou n foto neem. Die twee luidsprekers is ook nog daar

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus