Goeie more.
Koffie en tee is oppad.
Lekker dag
Ons oudste verjaar 14 Nov en…
Ons oudste verjaar 14 Nov en jongste 18 Nov.
O so daai is eintlik selfies…
O so daai is eintlik selfies van jou en Lolla?????
Nou kyk net daar, Lolla weet…
Nou kyk net daar, Lolla weet waarvan sy praat! Voories, ons gaan dus so middel November 2018 dalk 'n sussie kry vir die twee kabouters?
Kom nou, doen jou ding.
Anton, die beloofde foto van…
Anton, die beloofde foto van die blauwpunkt radio

die beloofde foto…
die beloofde foto
jy sal my nie glo nie, maar ek het presies dieselfde sisteem gehad toe ek so 15 jr oud was. Het dit nog by iemand gekoop vir R70. Daai draaitafel is outomaties.
WOW
More julle almal
Sit aan daai ketels gooi vir jou n koffie of tee in dis amper naweek julle moet n gatskop dag he en hier ja soos altyd koffie loop soos stroop
Goeie more Shaun en ook die…
Goeie more Shaun en ook die ander.
Tee gaan ook soos stroop af soos wat Shaun sê.
Geniet hierdie dag ook tenvolle
Goeie more en lekker dag vir…
Goeie more en lekker dag vir almal! ![]()
Wie wil koffie hé?
Môre aan almal. …
Môre aan almal.
Hier by ons was die weer so n bietjie swaar vroeg oggend en het ek die ADSL af geskakel. Van 06:00 tot nou reeds so 11mm reen gekry en dit reen nog.
Ek vermoet dit reen in die Kaap aangesien JZ geseg het hy bly tot dit in die Kaap reen.
Mag dit n mooi dag wees vir almal.
Môre maatjies!
Hoe gaan dit met almal vanoggend? Ek hoop julle het lekker geslaap. Onthou môre is dit alweer Vrydag. Die land is uiteindelik ontslae van julle weet wie, hopelik die begin van nuwe en beter verwikkelinge.
Gistermiddag was die lug so donker hier by ons, ons moes die ligte in die huis aansit. Net so voor 8nm klap daar donderweer, soos 'n geweerskoot, en dit blits vir die vale. Toe kom daar een lieflike, harde bui reën. Ons het natuurlik gehoop dit gaan aanhou maar het toe weer nie. Lyk of daar net ligte stuifreën in die nag geval het. Dit is nou nog bewolk maar ek twyfel of dit verder gaan reën. Een of ander tyd moet ons beurt kom.
Vrede en vreugde vir die dag wat voorlê.
Goeie more mede forumiete, …
Goeie more mede forumiete, dankie, tee was ekstra lekker vanoggend.
Dit reen en en die ou het bedank, voorspoed vir almal.
Hier in Kempton reen dit ook…
Hier in Kempton reen dit ook nou. Dankbaar vir al die reen
Ek is bly en opgewonde…
Ek is bly en opgewonde. Zuma is weg en die reën het gekom!
Hoop dit is die begin van die skoon was van ons land.
Ek het gister die foto…
Ek het gister die foto geneem met die opskrif
Vat so bietjie my Valentyn uit vir ete.....
Wou die foto op `n motorfiets groep sit maar het dit per ongeluk ook vir my vrou gestuur.
Die dokter sê ek sal darm oor so paar dae uit my oge kan sien sonder om hulle met my vingers oop te forseer
Groetnis
GM
Goeie môre uit 'n heerlike, koel, windlose ATKV Hartenbos.
Dit het eergister aand 'n lekker buitjie reën geval en alles is nog skoon en vars. Dit is 'n belewenis om gras te sien wat groen is.
Tuis in Brackenfell verneem ek ons het darem eergister 5mm reën gehad en my 2200liter watertenk loop oor - my swembad se water het ook gestyg en is nou veilig heelwat bo die wheir se laagste punte.
So baie om voor dankbaar te wees.

Dag sê Len, geniet Hartenbos…
Dag sê Len, geniet Hartenbos.
Ek sien dat die Weskaap het storms reen gehad, ongelukkig in twee insidente het 9 mense hul lewens verloor, dit is tragies. Maar ond is dankbaar vir die verlossing van due seëninge van Bo.





Lolla, nou waar het jy daai…
Lolla, nou waar het jy daai foto van my gekry, of was dit een van DK se steel fotos.
Moet se daai man se tong wat so uithang laat my nogals baie aan mysesellers dink?