Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -36 minutes ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -1 hour ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Wyse besluit.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Swart span Springbok rugby Geert -1 hour ago

Permanent Kamp NIE?

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Kry hierdie op Facebook op Kamp-mal -   Hester Abigail Ackerman:

More almal, ons is full-timers en het hulp nodig met verblyf in des en tot 15 Januarie, met laas week se post het ons vreeslik baie Komments gekry met karavaan Parke wat ons moet bel ,ek het almal gebel tot vorentoe laerskool in grootbrak niemand wil ons hê nie en almal vra n dag fooi ,en die goedkoopse kamp werk uit R11700 vir des , kan ek verwysing kry van mense wat ook voltyds kamp en definitief by n park n maandfooi betaal het, anders sal ek moet 'vra vir kampeerders wie se erf groot genoeg is of Jul dalk R4000 wil verdien vir des en nog R2000 tot 15 jan .

Waar my wa staan

Arie

Sun, 21/05/2017 - 18:57

Drie berge by Brits Des R2500

Mabalingwe R 1500 vir Des

Kwarie R1600 vir Des

So is daar nog baie, soek maar net so bietjie rond!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus