Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -4 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -5 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -5 hours ago

So kamp Eddie by Mabalingwe

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Mabalingwe kampforum

Centurion

Voortrekker

Sun, 04/03/2018 - 16:11

Hierdie man moet julle nie ligtelik opvat nie. Wat 'n groot plesier om jou te ontmoet en saam te kon kamp Eddie!

Wanneer ek se ligtelik bedoel ek daai pajero en hy staan blykbaar terug vir niks nie.

Lekker Eddie, hoop ons kamp gou weer saam yes

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 04/03/2018 - 16:26

Ja soos gewoonlik was dit 'n verrassing toe ons die kamp in ry en eerste sien ons die draad springer.  Eddie jy verras ons amper elke keer, veilig terug ry.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus