4 Keuses vir ons winter saamtrek naweek 26 Mei 2018 Kampforum het gesels met 'n paar kamp plekke naby Gauteng wat geriewe het vir winter kamp. Die volgende is vir ons aangebied.
Dube: -R600 per naweek vir staanplek van 4 & R100 ekstra pp, 1 voertuig
Bosveld Oase: - R500 per naweek vir staanplek van 4 & R100 ekstra pp, 1 voertuig
Kokoriba: R400 per naweek vir staanplek van 6
Bosfontein: R 600 per naweek vir staanplek van 4
Gebruik meningspeiling om jou kampeerplek keuse te maak!
Oorspronklike draad:
Ok, kom ons begin soek.
1. Datum:
Junie / Julie Skoolvakansie
September langnaweek, 21-24 Sep.
Begin Oktober, skoolvakansie
2. Plek:
Limerick Lodge, ek het navraag gedoen. http://limericklodge.co…
Lion Park, Gaborone. http://www.lionpark.co.b…
De Voetpadkloof. http://www.devoetpadkloo…
Weesgerus. http://weesgerus.co.za/a…
Hier is my 2018 se Kalender
Daar waar dit met 'n "b" gemerk is is waar ek reeds bespreek het.
Waar is Bosfontein?.... Nie…
Waar is Bosfontein?.... Nie naby Hartenbos nie ne.....
Net 'n skootklap van Klein…
Net 'n skootklap van Klein Kariba af, Bela Bela.
Maar daar gaat ons al weer…
Maar daar gaat ons al weer ver ry..... Het gedog ( ja ek weet) ons gaan plek nader soek...
Die storie looop so…
Die storie looop so...
Noddy verjaar daardie naweek, hy word 30.
Dit is 'n instelling dat hulle dan elke jaar daar gaan kamp vir sy verjaarsdag ![]()
Ek stem saam, ons wil hierdie keer probeer nader kamp.
Terwyl julle nou so besig is…
Terwyl julle nou so besig is om saam Oom Jeep die 3rde saamtrek te reël net suid van die Vaalrivier, iewers gedurende Lente .... (en hoe gouer dit vasgemaak hoe beter!)
... laat ons voor die einde van hierdie week nr 2 se datum en dan ook plek vasmaak?
Moet ons 'n Meningspeiling plaas vir die datum?
26 Mei is een keuse
Dink die meeste het gesê…
Dink die meeste het gesê daai laaste naweek in Mei is reg en lyk my die meeste stem ook vir Dube ?
Arie sal maar met 'n tent…
Arie sal maar met 'n tent moet kom of sommer saam Spekkies en die Gees moet deel ?
YES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!…
YES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek deps om in die middel te le!!!
Anton, ek sien ons het 'n…
Anton, ek sien ons het 'n mooi briefie van Vera af gekry oor die saamtrek by Mabalingwe?
mooi briefie van Vera af…
mooi briefie van Vera af gekry
ek het gesien
dankie Arie!
Sien ook niks, word hier nou…
Sien ook niks, word hier nou gediskrimineer?
Ek sien dit is op die…
Ek sien dit is op die Mabalingwe saamtrek geplaas, dankie Anton.?
Okay, ek gaan ongelukkig nie 25 Mei kan maak nie, ons het 'n verjaardag ding met skoonfamilie aan. (Tensy ek hulle alleen los, en die wa haak??)
Johann, hak maar, familie se…
Johann, hak maar, familie se verjaarsdae is mos nie so belangrik nie?![]()
Spekkies en Gees? Gees het…
Spekkies en Gees? Gees het laas genoem dat hy nie saam my en Grys gesien wil word nie.
Oom Arie as jy nog in die middel wil lê vermoed ek ons sal 'n groter tent moet kry want dit lyk my ons moet nou 4 daarin pas (ek dog 'n Gees wandel in die nag) en die een van mabalekkelê gaan gaan te klein wees![]()
Spekkies, nee Gesie sal nie…
Spekkies, nee Gesie sal nie saam met Gryswater gesien word nie, geeste is mos nie vir ons gewone mense sigbaar nie?
Vier manne sal werk in daai tentjie, ons kan mos "double up?", maar nou deps ek om bo te le?!
Die gees kan homself sigbaar…
Die gees kan homself sigbaar maak aan net wie hy kies, ek weet, want hy het al aan my verskyn. Spek het hom ook gesien, toe het sy oge vir 'n oomblik heeltemaal in sy kop ingetrek.
Geeste slaap nie in tente nie, hulle verkies karavana.
Ek gaan die knoppie druk vir…
Ek gaan die knoppie druk vir die laaste naweek in Mei, 25 en 26ste.
Dit gee ons dan 2 maande wat beplanning ens aanbetref. Ek gaan dan ook, as daar geen ander voorstelle of besware is nie, Dube noem as die kampplek van voorkeur.
Kampforum winter saamtrek 2018 25 - 26 Mei Dube.
Ek sal Dube eers na die langnaweek kontak, so as daar voorstelle vir 'n ander plek is laat weet hier.
Na die winterkamp gee dit ons dan 3 tot 4 maande vir ons Lente kamp verder suid. ![]()





Klink na `n plan. Ek kan…
Klink na `n plan. Ek kan bietjie met Bukkes praat as julle op Bosfontein besluit