
Ek weet nie wie gaan kamp, wie gaan kuier, wie gaan slaap en wie gaan werk nie, maar watookal julle doen..... geniet die komende langnaweek met alles wat daarmee saamgaan! Veilig wees!
![]()
Wat ookal jule doen, geniet…
Wat ookal jule doen, geniet dit en wees veilg.
Familie gooi n braai vir my
Net ons... My seun, sy vrou enni 2 kleingoed dis my verjaardag / familie ding... Nes soos ek wil he
Gaan dit lekker geniet..
Gaan dit lekker geniet…
Gaan dit lekker geniet..
lekker .... geniet hom! 
Geniet die paas naweek
Geniet die paas naweek.
Almal wat weg gaan geniet dit en wees veilig.
Ons doen die tuinroete die naweek. ![]()
Almal by die werk is af die…
Almal by die werk is af die lang naweek.
Kan dit nie glo nie.
Ek is ook tuis en gaan nie kamp nie.
Ek is maar by die huis. Gaan…
Ek is maar by die huis. Gaan ook nêrens heen nie.
Ons gaan, as 'n reel, nooit…
Ons gaan, as 'n reel, nooit paas tyd of kers tyd op die pad nie, ons sal dus ook heerlik onder die afdak in die Penta kuier.?
Lekker Willem …
Lekker Willem ![]()
Geniet dit en groete vir jou gesin ![]()
Geniet dit Willem,dit lyk…
Geniet dit Willem,dit lyk lekker.
Soos WJ altyd sê "Gooi mielies".
Gooi ook lekker water hier…
Gooi ook lekker water hier by ons, wereld is nat!
Geen water van vroeg af al, blykbaar 'n probleem by die hooftoevoer pyp.
Klink vreemd om in die reen te sit en geen water te he nie?
Jammer....
Jammer dat die reën die kampervaring daar in die noorde so 'n bietjie demp, maar ai ouens, as dit vir maande nie reën nie en droogte slaan erg toe, dan dink 'n mens weer heeltemal anders oor reën. Ek hoop nogtans julle kamp lekker.
Ons het ook 'n lekker bui…
Ons het ook 'n lekker bui hierdie kant gekry en so 6mm gemeet.
Nee wat ons kamp lekker, so…
Nee wat ons kamp lekker, so deur die reen.
Olifante het die hoof toevoer waterpype uitgeruk, amper heeldag sonder water gewees, darem nou weer reg.
En dan word "skoon grys…
En dan word "skoon grys water" gemors, ek gooi net die seep water in die drein af want dit bevat bleik middel wat nadeling vir plante is.
Jammer, ek weet dit is vir baie mense taboe, maar, ek het al erge droogtes gesien en beleef. Dit steek vir altyd in jou kop vas.
maar ai ouens, as dit vir maande nie reën nie en droogte slaan erg toe, dan dink 'n mens weer heeltemal anders oor reën. Ek hoop nogtans julle kamp lekker.
Die Rightersveld,Weskaap, Karoo en nog groot dele van Afrika is tans in 'n 'n baie ernstige droogte toestand, die Sahara word elke jaar groter na die Suide, ens ens.
Ons is so dankbaar vir elke druppel wat val.
Len, ons wens ons kon vir julle van ons water stuur, maar dit is nie in ons hande nie.










Sê ek ook...
Dis asof Paasnaweek hierdie jaar vinnig op mens afgekom het.
Ons ry more oggend Marina Martinique toe om in 'n huis te gaan bly saam met ander mense. Ons slaap net 3 aande en kom Sondag huis toe. Ek neem nie my laptop saam nie, so sal nie gesels oor die naweek nie.
Dit klink of meeste van die forumiete by die huis bly. Ek sê ook, wat julle ook al doen, geniet dit. As julle op die pad gaan, bestuur veilig en kyk uit vir die ander ou wat nie sy padreëls nakom nie.