Skuus Tannie.... Ek't nog n tent inni versaameling....
Kon myself nie help nie......
I've been contemplating going "car-camping" and want to just put a small free-standing tent up-top my trailer, then go and google all the small dorpies in the Northen Cape Mid free-state...
And camp out of the boot of my little Etios Toy...
So I popped of to Decathalon and there where 2 tents on display, both had the same footprint, both the right size, one cost R350 the other R750
So I called for the manager and asked him why, and he said well that tent is an end entry, this one is a side entry <from both sides>, but this is the very last one and I'm not getteng any more so for today and today only R200.....
Bwaaawaahahahwaaaha.....
Jammer.... Maar n R750 tent vir R200...... Kon ek nie verby nie....
Freda, Shhhhhhhhhh
Hulle het nie die vaaaagste benul wat aanstap....
Hulle weet nie van alli tente en goed.... Nie eers n quart daarvan....
Dis alles weg mooi weg-gesteek..........
Hulle weet net alles is waardevol.....![]()
![]()
Het jy gehoor vanni plan wat ek het met "daaai" brief ?????![]()
Dit is baie mooi oom Dodat. …
Dit is baie mooi oom Dodat. Ek is vreeslik mal oor die kleur en dink Spekkies gaan nie syoge van hierdie een kan afhou nie.
Kan ons hom groot asseblief leen vir die volgende saamtrek? Ek sien hy het 'n grondseil ingebou ![]()
plan wat ek het met "daaai"…
plan wat ek het met "daaai" brief ?
wat gaan hier aan? skryf julle geheime briewe aan mekaar? ![]()
kanni Grys
Nog nie water toetse gedoen.... wilnie he julle moet verdrink.... Ekt anner een op-ge-line vir julle 16 ouens...
Het nognie nie "Fly sheet", maar disnie probleem.... So klomp swart dustbin sakke and you chaps are in busi-ness
Now I'm 60, My last will and the secrete of where the money is
Ooooo nee-a Voories
Jy’t die kat net mooi by die stert beet
Dissie brief wat ek aan my kinder’s gaan oorlos as ek nou perminent gaan “kamp”...
Sien Ek gaan reel dat dit heel onder in die as-bak is
En vir hulle instruksies los dat hulle so bietjie as versprei by al die plekke wat ek al besoek....
Boe’oppi drakensberg se kettang leer.. So bietjie as inni wind gooi....
Oorals inni Oos Transvaal.................. Machadadorp / Waterval boe en onder/ Agter die Berlyn waterval se watergordyn / Lydenburg / Tzaniene (enni dam) / konyn pas / Pilgrim’s rus / Drie rondawels / mariepskop / Burkes luck pot-holes / Hans Merensky woud / Magoba’s kloof .... Hulle moet ook op hulle kaal boude die Debengeni watervalle afgly....
Oorals in KZN vanaf valley van n duisend heuvels / Jameni strand kamp in die Transki / Eder en elke karavaan park tot en by die Umtuvuna rivier <waar ek my rubber duck see to gevat tot waterval bluff> / Hole in the wall /
Hulle moet ook vannie van Stadens brug Bungie-jump, en die Tsisikamer woud besoek... (hulle kan de stuk geelhout vanni groot geelhout boom wat oorgeval wat ek gesteel terug sit)
Jaaar swaaar.... En so gaan dit al om hierdie country van ons... Moenie vergeet om Kango grotte en Volstruis ry in Oudshoorn... en Hotazhel besoek.... Daarby die Moffet Mission....
En, as hulle nou klaar is en hulle kom by “DIE BRIEF” Dit gaan geskrywe wees... Nou het julle julle self uiteintelik geniet....
Ooo ja, dis hoekom daar’s nie geld nie!![]()
Ja ou Groot... Nog een
Die spreadsheet se 21 tente / skuilings / ENS.....
Ek..... Ek gannie so uitstelling maak.....
21 * gemiddelde van 20 penne = 420 tent penne wat ingslaan moet word![]()
420 * 15 houe met n hammer <as die grond sag is> = is nou so geweldige 6300 kappe![]()
21 * 20 minute om n tent op te slaan <so gemiddelde tyd ...> = 420 minute = 7 uur
21 * (20 * 1.8) minute om n tent af te slaan en op te vou inne sak> = 756 minute = 12.6 uur om weer af te slaan
Totaal po en af 7 + 12.6 Uur = 19.6 uur = 1176 minute....![]()
![]()
You kan check the maths I used a sompompie![]()
Waar gan ekkies nou kuir en braai?
Onthou julle my "camping formulae"?
It takes 1.8 times longer to pack up (break camp) than it did for you to pack out (pitch camp)....
Dis wyse woorde van iemand wat al 40 yaar lang die-ding-doen... Toets dit uit... En onthou dit as jy ietsie nuuts koop....
maar anyway ek wyk af....
gemmidlede 2.5 tente / staanplek, teen n koste van R300 / dag = R2520
2520 * 4 dae = R10,080... EEK![]()
![]()
Oooooo-nee-a-a
Vir Gryswater N MOERSE LEKKER IDEA......
On second thoughts....
Think I'll bring some thatching grass, a bunch of bloekom dooring-draad heining staaner's en a bal sisal tou... Julle kan sports he en so n water-dig tent bou....
Dan kan ekkise omkom so 03:00 en waterdig toets maak met so tuinslang.......
Jy kan vir jou ou pel Voortrekker vra....
Hy sal net mooi onhou......
Dis moerse sports.. veral as 16 van julle moet so blerry gou-gou as moontelik uit-klouter wat julle het droog gemaak <soos daai dom half-gebakte afrikaaner-soutie It'l dodat> enni thatching van boe begin......
EK DINK DIS N MOERSE PLAN OF HOE????
Sjoe Warren
Met al daai tente , tent penne en braai toerusting van jou kan jy Warren Tent Company oop maak ou vriend jy maak my dag ![]()
Dan kan ekkise omkom so 03…
Dan kan ekkise omkom so 03:00
Ja groot prater. 3:00 lê jy en snork ![]()
as jy soooo se
Maar net een klein vraagie....................
Hoe weet jy dis ek wat nou snork......
Hoe weet jy dis ek wat nou…
Hoe weet jy dis ek wat nou snork......
ons het jou gehoor by Mabalingwe - of was dit scruffy? hoe gaan dit met die brakkie?





He-he, jy moenie vir my…
He-he, jy moenie vir my jammer sê nie, Warren. Dink aan die kinders wat "eendag" al hierdie tente en tentgereedskap moet uitsorteer. Hulle sal 'n baie groot jumble sale moet hou. En jy sal seker by daai jumble sale spook om te sien wat met alles gebeur.