Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -1 hour ago
Jan Meyer Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Dankie! Help met kamp beddens en… deon557 -1 hour ago
Huur Help met kamp beddens en… Geert -5 hours ago
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -7 hours ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago

April 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Koffie is weer lekker vanoggend.

Lekker ligte bui reen verlede nag gehad

Geniet die Sondag.

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 03/04/2018 - 08:45

Jammer vir julle werkesels, die naweek is verby.   Back to the grindstone!

Julle moet almal jul dag geniet en geniet die (kort) week.

0
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Tue, 03/04/2018 - 09:29

Anton, ek is op my eie tyd in en uit by die skool tot die 9de. Ek is weer vaste ure van die 10de af as die skool begin. So paar dinge om reg te kry voor die skool begin. smiley

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 03/04/2018 - 14:07

...nie regkom in Centurion nie, sal jy beslis regkom by Van Biljoens in Fredrikastraat, Gezina  -  kyk op hulle webwerf.

Dat 'n Kapenaar nou vir 'n Gautenger moet help met 'n herstel- en onderdele plek onder sy neus !

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 03/04/2018 - 14:43

Dankie Dusty en Len.  Ryks antwoord nie. Van Biljons laat my aanhou vir 5 min.    Tesco het my binne 5 minute teruggeskakel met voorraad en 'n prys. smiley    R450

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Wed, 04/04/2018 - 03:00

Môre almal. Mooi dag vir almal.

Jip die staar siekte is met my...  So ek gaan nou maar weer werk. Daar in die kantoor kan ek koffie drink sonder om vir Hel1 en die worshond ook wakker te maak.

Laasnag nog so n bietjie gereen maar weet nog nie hoeveel nie. 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 04/04/2018 - 05:16

Goeie more Deon en die ook die ander.

Sien Willie Brits is ook aanlyn

Deon is nie lekker nie. Ekself is ook vanaf 24:30 af wakker maar wou nie opstaan nie. Kantoor is ongelukkig nie so naby soos joune nie.

Geniet die dag

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 04/04/2018 - 06:32

Goeie more ander met staarsiekte, en die sonder dit. Ek kon ook omtrend niks slaap nie?

Geniet 'n lekker Woensdag en gaan voluit.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 04/04/2018 - 07:35

Môre Arie.

Is dit 'n Yes - yes! Met die 2 woorde kort na mekaar?   

Of is dit 'n  Yes! .......YES!!  Met 2 tot 3 sekondes tussen die 2 woorde? 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 04/04/2018 - 08:13

G'n staarsiekte vir my vanoggend nie, dankie.   Ek het tot 7.45 geslaap en sit nou hier met my eerste koppie tee.    Arie, Colin slaap elke oggend laat, die man maak my skoon mislik as hy so kan slaap en slaap en ek is  vroeg wakker.   Geen ontbyt??? vir hom in die bed nie...

Dit is bewolk by ons, daar was reën voorspel vir die Ooskaap, hopelik is die Baai ook deel van die Ooskaap vandag.   Dit voel deesdae of ons in die Namib woestyn bly.

Lekker Woensdag almal.   Wie gaan braai?   

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 04/04/2018 - 14:00

Kry ek sommer so 'n lekker verassing. Daag Anton hier by my kantoor op vandag. 

Dit was lekker om saam met hom so 'n koffie te drink en te gesels.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus