Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geniet jou video's... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -8 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -17 hours ago
ANC is soos.... November 2026 Wessel Strydom -22 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Einde van ANC? November 2026 Goeie Hout -1 day ago
Einde van ANC? November 2026 Geert -1 day ago

Kreatiwieteit en paasnaweek

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Soos van julle dalk weet het ek  so' n kreatiewe kant wat partykeer oor naweke uitkom.

Die afgelope lang naweek het ek bietjie tyd by my werksbank spandeer en 'n paar "wind chimes" gemaak.  

Ek het die eerste een Vrydag gemaak met 16mm tubes.

Wind chime

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 03/04/2018 - 19:21

Baie nice Aton.

Daar is mense wat glo daai wind chimes roep spoke nader, Gesie, kom in Gesie?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 04/04/2018 - 09:43

Jy mag maar Anton puik ja ou gesie jy praat van hom en dan boeeee is hy hier

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 04/04/2018 - 13:55

..die pype nie beter gewerk het as tentpale nie ?

Maar dit lyk baie mooi !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus