Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Warren, wat op dees aarde…
Warren, wat op dees aarde wil jy met al die tente maak wat jy het??? Het jy al getel, hoeveel het jy nou?
Maar ek hou van die rooie! Almal sal weet waar jy en Scruffy is.![]()
wil jy met al die tente maak…
wil jy met al die tente maak wat jy het???
Hy maak reg vir die "Dube winter saamtrek tent uitstalling" ![]()
Ek's van my lootjie getik....
Hi Freda...
Hehehehe... getting my own back on my son and spending my sons erf-geld on the quiet?
Doing what all good parents should be doing.... Making shure they will have a roof over their heads when I pack up?
The current spread sheet tents and shelters shows I have 20... This covers from one person Bivy’s to family tents, the smallest is my 1970’s border war personal shelter <as was at Mabaleliklieg> and the biggest is my 5x5 army tent.
Actually no... It’s rather like my tiny collection of camp cookers, I just like them. Why? I haven’t got a cooking clue... And so I gather them... Some I’ve used, some, I will still get round to using, and other’s quite frankly are just for show...
Kinda gives me something “camping” to do when I’m not camping, and it gives me a wealth of background knowledge, about what’s good and bad design and so on.
Of particular interest are hiking – backpacking ridge tents, and how these tents have evolved from around the mid 1960’s until present time. And have examples of Marachal / sea king / Backpacker Kestrel and Campmaster
Some of these are part of “theme” pitches I’ve put or am putting together, such as the personnel shelter used at Maba. These “theme pitches” are: -
A 1960- 1970 Retro – vintage “how we used to hike” / young couple’s pitch / a family pitch (using a Sunseeker Chalet tent)
The bush shelter (you know) and a Military base camp bungalow ready for inspection.... (this one’s far from complete, but I do have the tent)...
But yes, it’s like a treasure hunt every time I go to a pawn shop, a flea market or a junk auction... Alway’s on the lookout for a piece of gear or something to put with one of these theme pitches....
Loads and loads of fun when I spot “just the right thing”......
Na aanleiding van kommentaar…
Na aanleiding van kommentaar op n ander draad dink ek terug aan die tyd dat amper elke 3 de voertuig n burgerband radio in gehad het.
Die man was was oppad huistoe toe hy op die radio roep vir " n maatjie vir n praatjie"
Hy tel toe n geselsie op met n vrou en begin lekker met haar gesels.
Later vra hy haar vir haar adres want hy wil gou daar n draai gaan maak.
Toe sy haar adres vir hom gee is dit toe sy eie vrou.
Hehehehe, was dit nie CB's…
Hehehehe, was dit nie CB's genoem nie.?
Toe sy haar adres vir hom…
Toe sy haar adres vir hom gee is dit toe sy eie vrou.
hehehe. Ek hoop hy het haar goed pakslae gegee ![]()
Gesie, dit was wat dit…
Gesie, dit was wat dit genoem was daai tyd.
Afrikaans is so mooi taal!
Afrikaans - die lekka taal.
aftree: kierieverlof
alkhol: slingersous
bleeksiel: fooskoos
fiets: draadkameel
eet: tandslaan
aap: sitbok
blonde oomblik: brein pouse
E-pos: vonkpos
Grimering: jeugdeug
toilet: porselein skoeter
mooi meisie: asem dief
omgekrapte maag: barsblerts
oorgewig: duidelik sigbaar
sakrekenaar: sompompie
lyftaal: skeletklets
ski-pants: sellulietsokkies
snelweg: boete roete
springmielies: kitskoring
tipex: flater water
tissue: snoetsponsie
wind opbring;. keelknal
Graanvlokkies: olifant skilfers!!
slaap / lappentrap
mes.en vurk... pik spanners
ouetehuis... kieriekoshuis
Mooi woord...
ski-pants: sellulietsokkies
het n ander vertaling in n ander woordeboek gekry vir hierdie een..
"fluister broek"
Deon, jy sien die lippe…
Deon, jy sien die lippe beweeg maar jy hoor niks, van daar die "Fluister" storie.
jy sien die lippe beweeg…
jy sien die lippe beweeg maar jy hoor niks,
Net so oom Arie... die kinder in die skool vir dowes kan lippe lees so die onderwyseresse daar mag dit glad nie dra nie....
Willem, dit is mos 'n…
Willem, dit is mos 'n Afrikaanse forum, dus moes ek my van na Afrikaans vertaal?
He-he Johann, ek is lekker…
He-he Johann, ek is lekker agter die klip vandag. Ek kon glad nie dink waar kom die "slotte" in nie.![]()
Ek het na'n lang soektog my…
Ek het na'n lang soektog my horlosie gekry, nou trek ek af.

Willem daardie horlosie laat…
Willem daardie horlosie laat my visie blurr
Dink net hoe gaan hy lyk as…
Dink net hoe gaan hy lyk as jy 23:00 al by die huis moes gewees het ? ![]()





Dis n SEA-KING Injasuti…
baie oulik Warren - maar dink hy hy sal 9 manne kan vat?