4 Keuses vir ons winter saamtrek naweek 26 Mei 2018 Kampforum het gesels met 'n paar kamp plekke naby Gauteng wat geriewe het vir winter kamp. Die volgende is vir ons aangebied.
Dube: -R600 per naweek vir staanplek van 4 & R100 ekstra pp, 1 voertuig
Bosveld Oase: - R500 per naweek vir staanplek van 4 & R100 ekstra pp, 1 voertuig
Kokoriba: R400 per naweek vir staanplek van 6
Bosfontein: R 600 per naweek vir staanplek van 4
Gebruik meningspeiling om jou kampeerplek keuse te maak!
Oorspronklike draad:
Ok, kom ons begin soek.
1. Datum:
Junie / Julie Skoolvakansie
September langnaweek, 21-24 Sep.
Begin Oktober, skoolvakansie
2. Plek:
Limerick Lodge, ek het navraag gedoen. http://limericklodge.co…
Lion Park, Gaborone. http://www.lionpark.co.b…
De Voetpadkloof. http://www.devoetpadkloo…
Weesgerus. http://weesgerus.co.za/a…
Hier is my 2018 se Kalender
Daar waar dit met 'n "b" gemerk is is waar ek reeds bespreek het.
Wie kan my sê of dit…
Wie kan my sê of dit grondpad is
2 km grondpad in baie goeie kondisie word 1 x per week geskraap. Hulle het ook midweek specials.
Waar issi blooming meningspeiling?
Anton sit my op vir Dubai saamblief.....![]()
Anton sit my op vir Dubai…
Anton sit my op vir Dubai saamblief...
it is like an easter treasure hunt Warren. If you look long enough you will find the meningspeiling ![]()
saamtrek opsies
Dube: -R600 per naweek vir staanplek van 4 & R100 ekstra pp, 1 voertuig
Bosveld Oase: - R500 per naweek vir staanplek van 4 & R100 ekstra pp, 1 voertuig
Kokoriba: R400 per naweek vir staanplek van 6
Bosfontein: R 600 per naweek vir staanplek van 4
Gebruik meningspeiling om jou kampeerplek keuse te maak!
Ek wonder ook waar is die…
Ek wonder ook waar is die anderklomp ? Hoop daar gaan meer wees by die kamp.
Hi Anton..
Yes..... That's true..... But when WE do an EASTER-EGG-HUNT we put out 140 Easter eggs
THAT ARE VERY VERY EASY to find
Then the kids run round finding them and when they have found them all they get shared equally...
NOTE: - Operative words.... For doffies like me....
LOT'S AND LOT'S.... & EASY TO FIND....![]()
Warren ... heel bo aan elke…
Warren ... heel bo aan elke bladsy is daar n scroll text wat van regs na links beweeg....
dit lees..." KAMPFORUM.CO.ZA KOMSTEM VIR ONS WINTER SAAMTREK" So in hoeranje geskryf...... click daar.........
Warren, as dit 'n slang was,…
Warren, as dit 'n slang was, dan het dit jou gepik!
Ek dink Warren sou dit…
Ek dink Warren sou dit makliker vind as dit op die vuilgoed hoop was??![]()
Dit lyk vir my hier is 'n…
Dit lyk vir my hier is 'n ernstige Bosfontein saamtrek "voting campaign" aan die gang? ![]()
Is hier n mugabe stem…
Is hier n mugabe stem stelsel aan die gang
Is hier n mugabe stem…
Is hier n mugabe stem stelsel aan die gang
Hmmmm dit lyk vir my so ![]()
Moet asseblief nie ons forum se saamtrek meningspeiling kom manipuleer nie.
meningspeiling kom…
meningspeiling kom manipuleer
Wat is die straf vir sulke tipe optrede op kampforum?
Nou het julle my ook laat…
Nou het julle my ook laat maak stem vir Bosfontein....julle wou mos kla?
julle wou mos kla?…
julle wou mos kla?
Dit klink vir my soos 'n komplot





Wie kan my sê of dit…
Wie kan my sê of dit grondpad is ( die laaste stukkie) na Kokoriba en indien wel hoe ver en wat is die toestand van die pad.
Ek wil net kyk of ek met die wa gaan en of ek net die bakie en tent gaan gebruik