6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -5 minutes ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -5 hours ago

Ons 2de Saamtrek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

4 Keuses vir ons winter saamtrek  naweek 26 Mei 2018 Kampforum het gesels met 'n paar kamp plekke naby Gauteng wat geriewe het vir winter kamp.  Die volgende is vir ons aangebied.

Dube: -R600 per naweek vir staanplek van 4  & R100 ekstra pp, 1 voertuig

Bosveld Oase: -  R500 per naweek vir staanplek van 4  &  R100 ekstra pp, 1 voertuig

Kokoriba:  R400 per naweek vir staanplek van 6  

Bosfontein:  R 600 per naweek vir staanplek van 4

Gebruik meningspeiling om jou kampeerplek keuse te maak!

 

Oorspronklike draad:

Ok, kom ons begin soek.

1.  Datum:

     Junie / Julie Skoolvakansie

     September langnaweek, 21-24 Sep.

     Begin Oktober, skoolvakansie

 

2.  Plek:

      Limerick Lodge, ek het navraag gedoen.  http://limericklodge.co…

      Lion Park, Gaborone.  http://www.lionpark.co.b…

      De Voetpadkloof.  http://www.devoetpadkloo…

      Weesgerus.   http://weesgerus.co.za/a…

 

Hier is my 2018 se Kalender

l

Daar waar dit met 'n "b" gemerk is is waar ek reeds bespreek het.

Meyerton

Segekok

Mon, 09/04/2018 - 12:09

Wie kan my sê of dit grondpad is ( die laaste stukkie) na Kokoriba en indien wel hoe ver en wat is die toestand van die pad.    

Ek wil net kyk of ek met die wa gaan en of ek net die bakie en tent gaan gebruik

 

Centurion

Voortrekker

Mon, 09/04/2018 - 12:51

Wie kan my sê of dit grondpad is

 2 km grondpad in baie goeie kondisie word 1 x per week geskraap.     Hulle het ook midweek specials.

Centurion

Voortrekker

Mon, 09/04/2018 - 13:18

Anton sit my op vir Dubai saamblief...

 it is like an easter treasure hunt Warren.  If you look long enough you will find the meningspeiling devil

Centurion

Voortrekker

Mon, 09/04/2018 - 13:19

Dube: -R600 per naweek vir staanplek van 4  & R100 ekstra pp, 1 voertuig

Bosveld Oase: -  R500 per naweek vir staanplek van 4  &  R100 ekstra pp, 1 voertuig

Kokoriba:  R400 per naweek vir staanplek van 6  

Bosfontein:  R 600 per naweek vir staanplek van 4

Gebruik meningspeiling om jou kampeerplek keuse te maak!

Yes..... That's true..... But when WE do an EASTER-EGG-HUNT we put out 140 Easter eggs

THAT ARE VERY VERY EASY to find

Then the kids run round finding them and when they have found them all they get shared equally...

NOTE: - Operative words.... For doffies like me....

LOT'S AND LOT'S.... &  EASY TO FIND....laugh

 

 

Meyerton

Segekok

Mon, 09/04/2018 - 14:52

Warren ... heel bo aan elke bladsy is daar n scroll text wat van regs na links beweeg....

 

dit lees..." KAMPFORUM.CO.ZA KOMSTEM VIR ONS WINTER SAAMTREK"   So in hoeranje geskryf......  click daar.........

 

Centurion

Voortrekker

Mon, 09/04/2018 - 20:23

Is hier n mugabe stem stelsel aan die gang

 Hmmmm   dit lyk vir my so cool

Moet asseblief nie ons forum se saamtrek meningspeiling kom manipuleer nie.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus