Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
More aan almal. Mooi dag vir…
More aan almal. Mooi dag vir almal.
Wilsur sterkte ons dink aan jou.
Het weer staar siekte
Goeie more Deon en ook die…
Goeie more Deon en ook die res.
Tee smaak sommer vorentoe vanoggend.
Jip, Willem sterkte vandag en geniet die slapie.
Vanoggend weer heelwat mistigheid op die pad. Party plekke so dit kon skaars 50 km/h gery het.
Versigtig vir die mistigheid en lekker dag
Goeie môre mense! Juille…
Goeie môre mense! Juille moet 'n lekker dag hé!
![]()
Goeie morê aan almal
Goeie morê aan almal
Lekker dag vir almal.
Anton ek is vandag terug na normale ure
More almal
Goeie more almal julle wat werk sterkte vrydag nader die wat op pension is geniet hom julle wat op verlof is gaan groot. Geniet die koffie die koffie hier by Natalia die loop soos stroop vanoggend
Goeie more aan al die mooi…
Goeie more aan al die mooi mense.
Ek sit in afwagting, glo ek gaan vandag erg bederf word deur Petra, vandag 47 jaar gelede wat ek haar die voorreg gegun het om my vrou te word.
Well done Petra, jy het…
Well done Petra, jy het hierdie wilde perd goed mak gemaak. ![]()
Goeie more almal, mag die…
Goeie more almal, mag die dag mooi loop vir elkeen.
Sterkte Willem, ons sirn uit om weer saam te gesêls.
Arie baie geluk met jul huweliks herdenking, mag daar nog baie vir julle twee wees.
Shaun, julle moet die see…
Shaun, julle moet die see geniet, kamp 'n brak uit 'n tak.
Arie, baie geluk. julle 50…
Arie, baie geluk. julle 50 kom nader. Ek dink Petra kort 'n medalje
Arrie & Petra
Baai baie geluk vir twee baai gawe mense... Mag julle nog baai meer geniet.
More almal
Julle gesels almal lekker vanoggend. Die koffie en tee het seker die stembande losgemaak.
Arie, ek stuur vir jou en Petra 'n drukkie
en 'n soentjie
. Ek weet jy gaan haar lekker bederf vandag. Mag julle nog baie gelukkige jare bymekaar wees.
Shaun, ek hoop julle kamp lekker, my maat.
Ons het gisteraand weer een bui reën gehad. Moeder Natuur het nou besluit dit is wat ons toekom, een bui op 'n slag.
Ons gaan vandag saam met familie kuier. My suster gaan vir ons vis bak.
Lekker dag vir almal.
Julle is n pragtige…
Julle is n pragtige voorbeeld vir ons.
Dit is baie mooi Petra en Arie ![]()
Geniet die vis Freda!





Sterkte Willem, laat weet…
Sterkte Willem, laat weet hoe dit gegaan het.