Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
Goeie môre almal! Dis Vrydag…
Goeie môre almal! Dis Vrydag ![]()
Koffie of tee of milo vir enigiemand?
More almal…
More almal.
My skapie het deur die nag gevrek.
Ek was weer 2 uur vanoggend wakker en toe staar ek. Moet erken twee van "beams" om my huis, het af gegaan wat my wakker gemaak het. Het darem die persoon gevang. Gelukkig nie geskiet nie. Dit was n baie groot "target" gewees.
Sal maar vir my n jong skapie aanskaf vir die week wat voor lê.
Julle moet die vrydag die 13 geniet en ook die res van die naweek. Wees veilig.
Julle praat so van staar…
Julle praat so van staar siekte. Ek het vanoggend so 1am ook wakker geword en het gesukkel om weer te slaap. Dog toe is dit die staarsiekte wat my ook nou aangesteek het. Maar dit was net 'n wind gewees.
Hoop nie dit was n groot…
Hoop nie dit was n groot wind nie.
Soos daar waar tannie Frieda hulle bly nie. He He
Ook bietjie gesukkel
2 weeks ago I injured my muscle in my groin (lekker hoog, inni mik) when I had a coughing spell when lying in bed..............Noooooit geweet my beene kan so wa-wyd uitmekaar strek.....
Been to my doctor, who is a one-hundred and plenty year old Jewish fella, sarcastic / crusty and full of it... but knows exactly....
My butt now looks like n ouma se stok ou sponse kop-speld kussinkie from Voltarin & quartezone inspuitings, en ek's al moeg vir naaldjies....
Everything's comming along fine, Voltarin & pills are finished... Then night before last I get a cramp, pulls the muscle and it's like go to jail, do not pass go.... Only now my pillitjies and whatnot is finished...
sukkel ek gister by die werk.... had my geriatric kit... kruk en pain pille.....
last night, in sheer frustration, hou ek "alles moooooi uit die pat uit", smeer lekker moerse drukkie Deepheat en maak toe met n helse lank bree crepe verband.....
Alles nog mooooi uit die pad uit......
Dit het nie gewerk nie......
Die brand het........![]()
![]()
![]()
Nie lekker geslaap.......
Deepheat en maak toe …
Deepheat en maak toe
60 years old en jy het nog nie geleer nie?
Harry, bly julle is…
Harry, bly julle is ongedeerd en het die blikskottel gevang sonder probleme?
Het darem die persoon gevang. Gelukkig nie geskiet nie. Dit was n baie groot "target" gewees
Goeie morê almal
Goeie morê almal
Hoop almal het 'n wonderlike dag en naweek
More Anton en harry,
Jaaa-nee, Wys jou maaaar net wat "desperation" doen......
harry there is a story there.... Wan't it in detail..... blow by blow.... Saaambleif
Julle moet almal 'n lekker…
Julle moet almal 'n lekker Vrydag die 13de geniet, vir die bygelowiges, gooi mielies!?
Ek het vanoggend die voorreg…
Ek het vanoggend die voorreg gehad om vir Willem en Surrette uit die bed te jaag vir 'n beker koffie. Dankie Willem, ons het darem vanoggend lekker geskinder. ![]()
Oom Stoffel...
Oom Stoffel, gaan oom kom help skuif daai naweek?
Ongelukkig is daai deure ook so laag die ou lady se dak gaan haak.![]()
Gerhard, enige tyd. jy het…
Gerhard, enige tyd. jy het mos 'n maatband
Ek het vanoggend die voorreg…
Ek het vanoggend die voorreg gehad om vir Willem en Surrette uit die bed te jaag vir 'n beker koffie. Dankie Willem, ons het darem vanoggend lekker geskinder.
Dankie, ja dit was 'n verrassing gewees, hoop dit het goed gegaan by Coke.





Freda, sterkte met die…
Freda, sterkte met die begrafnis. Weet nie of dit familie of vriende is nie