Forums
Dra hom gou oor.
"And counting", baie geluk…
"And counting", baie geluk met die forum se vordering??
Oops, en daar skuif ek toe…
Oops, en daar skuif ek toe Admin na -'n subforum en delete toe al die Admin insette, en woeps, noe se my tellertjie 1940 ![]()
Dit was die jaar wat IT…
Dit was die jaar wat IT vrese gehad het.
Praat jy nou van Y2K?? SO gepraat van 1999, ek onthou die countdown nogal goed, ek was tussen Hermanus, Somerset Wes en Muizenberg gewees daardie Nag.
Y2K
Ek was teen die einde van 1999 en begin 2000 betrokke by Commercial Bank of Zimbabwe, destyds 'n bank in die Absa-stal. Dit was 'n helse vooraf beplanning en toetse of die bank se rekenaarstelsel die oorgang suksesvol sou kon hanteer. En toe, "plain sailing" dwarsdeur sonder probleme !





1999
1999