Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
As mens net kamp dan verloor…
As mens net kamp dan verloor jy alles van datums en tyd, gelukig kan ek altyd op die forum kyk watse dag dit is.
Nou met 'n skok gelees dit is alweer Vrydag, volgende naweek moet Petra begin oppak!
Goeie more aan al die mooi mense en ook aan die ander, mag julle 'n verwoede mooi dag he!
Ons ry more oggend Krugersdorp toe om vir die naweek by ons seun en sy vrou te kuier.
Ek het begin om my kamp…
Ek het begin om my kamp toerusting af te skaal.

Môre sê Kampers, koffie was…
Môre sê Kampers, koffie was heerlik en die pap ook.
Sien julle is weer skerp met die Vrydag gelag, hoe kan mens dan die Vrydag mis soos Arie ?
Amper soos Arie.............
Amper soos Arie, maar met 'n lied in my hart besef ek dis Vrydag en volgende Sondag breek die tyd aan dat ons ongelukkig die lieflike Kaap moet agterlaat om te vertrek Kruger Wildtuin toe. Ai die lewe is maar moeilik want dan gaan ons die wonderlike reën in Meimaand in die Kaap misloop. Maar nouja, as jy vakansieverpligtinge het, dan moet jy dit maar neteenvoudig nakom.
Geniet die laaste werkdag van die week vir julle werkendes en ons outoppies sal maar die sesde dag van ons week (netsoos al die ander dae van die week) tot die uiterste geniet.
Len, ek voel vir jou my maat…
Len, ek voel vir jou my maat, ek glo nie die werkers bessef hoe swaar kry ons pensioenarise nie, al die verpligtinge wat moet nagekom word, soos vakansie en so - nee nie maklik nie!
En 'n wonderlike goeie…
En 'n wonderlike goeie middag aan jou ook Groot G, lekker ingele vandag?
Lekker dag
Middag forum lede .N aangename na-week vir almal .Hier volg Haas Das se nuuskas eerstens die weer .Waar dit nat is het dit gereen en waar dit droog is het dit nie gereen nie .In ander nuus se ons geluk aan Pappa Zuma met sy 22 ste klein bondeljie vreugde .Mag hy val waar hy wil
Ja, kyk, lyk my Zuma kan 'n…
Ja, kyk, lyk my Zuma kan 'n klomp manne daar buite 'n ding of twee leer. Die ma van die kind is 24 en hy gaan nou blykbaar met haar ook trou.
Naand almal, hoop julle het …
Naand almal, hoop julle het 'n lekker Vrydag gehad?
Stoffel, is daai nou ter voorbereiding van pensoien kampering? ?
Die wat kyk na 147 "Kom ons…
Die wat kyk na 147 "Kom ons Kamp" daai plekke wat hulle wys was my plekke in '73 toe ek in die Vloot was.
Dassie, ou maat, ek het my…
Dassie, ou maat, ek het my gwar af gewerk by my dogter se huis. Kombuis wasbak geinstalleer, teeltjies as 'n "border" om gesit, krag na buite aan gelê, ligte buite om die huis in gesit. Ek gaan sommer weer terug werk toe dat ek kan rus?
Dagse mater hoop jy het n lekker dag gehad
What are fathers for
Johann L jy moet nie dat familie jou so misbruik nie
Weet jy wat kos n goeie aambagsman in vandag se tyd .Ek se nee vir die misbruik van ou mense ![]()
Seg daai deng vir my dogter,…
Seg daai deng vir my dogter, sy het mooi by haar mamma geleer, "mens moet nou hier dit en daar dat doen"?
Ek se nee vir die misbruik van ou mense
Maar, ja dit is so lekker as jy klaar is, en daai dankbare gesiggie sien, maak op vir alles.





More almal
Ja, dit is definitief Vrydag, want gister was Donderdag en more is Saterdag.
Fabulous Friday vir julle almal!