Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -44 minutes ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -2 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -3 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -5 hours ago
Jy is reg Geert............. Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -6 hours ago
Korrek Wessel............. Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -6 hours ago

April 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Koffie is weer lekker vanoggend.

Lekker ligte bui reen verlede nag gehad

Geniet die Sondag.

Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 21/04/2018 - 05:38

Goeie more.

Koffie was lekker gewees. Gaan nou my tweede een maak.

Johann, dit is wat die woord huwelik beteken. Vrou sê altyd: huwelik dit gedoen hê. Huwelik dat gedoen hê. Ens.

Lekker Saterdag vir elkeen

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 21/04/2018 - 08:52

Ek het lekker laat geslaap vanoggend.   Gelukkig werk my bediende,  ek is af vir die dag.   So, ek gaan tyd op hande hê om met julle oulike mense te kom gesels.laugh    Nou moet ek eers net uit my pijamas kom en gaan stap.

Baie geluk met jou verjaarsdag, Harry.   Ek hoop jy het 'n super duper dag en dat jou Froggy jou bederf.

Julle moet almal 'n heerlike Saterdag geniet.   Vandag voel ek lus vir vleis, ek dink 'n lekker steak op die kole sal die ding vir my doen.   Wat gaan julle braai?

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 21/04/2018 - 09:26

 lekker vark gebraai

Willem jy sal moet laat kyk, maar ek dink vark vleis maak jou blind. Jy het gisteraand baie sleg gespel en die lig blammeer.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 21/04/2018 - 10:42

Ha, ha, ha

Die lig by die braai is vir kuier nie vir spel nie, hoop die goed is nou tenminste hier reg waar mens enige tyd kan "edit"

Julle moet nie spot met die vark nie dit is goedkoop nou.

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Sat, 21/04/2018 - 14:59

Goeie middag vriende geniet die Saterdag is mos Noddy dag wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus