Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
Goeie môre mense! Lekker…
Goeie môre mense! Lekker dag vir almal! ![]()
Moenie dat Die Kokkorotte julle teveel pla nie ![]()
Môre almal! Lekker dag. Ek…
Môre almal! Lekker dag. Ek weet ek gaan een hê!!![]()
![]()
Ek gaan sommer op hier seg…
Ek gaan sommer op hier seg.... Harry baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop dat daar nog baie sal wees
Baie geluk Harry! Jy moet…
Baie geluk Harry! Jy moet lekker verjaar
Hoop jy gaan inskakel op radio x5 want daar gaan vir jou gesing word!
Hello oom Voorie, ja amper…
Hello oom Voorie, ja amper tyd, dan ons weer lekker na oom Noddy luister,
Môre sê julle klomp kampers…
Môre sê julle klomp kampers.
Baie geluk Harry met jou verjaarsdag.
Julle moet julle dag in vrede geniet.
More almal
Ek het lekker laat geslaap vanoggend. Gelukkig werk my bediende, ek is af vir die dag. So, ek gaan tyd op hande hê om met julle oulike mense te kom gesels.
Nou moet ek eers net uit my pijamas kom en gaan stap.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Harry. Ek hoop jy het 'n super duper dag en dat jou Froggy jou bederf.
Julle moet almal 'n heerlike Saterdag geniet. Vandag voel ek lus vir vleis, ek dink 'n lekker steak op die kole sal die ding vir my doen. Wat gaan julle braai?
Gister aand lekker vark…
Gister aand lekker vark gebraai, sal kyk wat is beskikbaar vandag en of die kinders kom draai/braai.
lekker vark gebraai…
lekker vark gebraai
Willem jy sal moet laat kyk, maar ek dink vark vleis maak jou blind. Jy het gisteraand baie sleg gespel en die lig blammeer.
He-he, ja Willem, dit het…
He-he, ja Willem, dit het voorgekom of jy lig getik was gisteraand.![]()
Sjoe, julle het omtrent laat gekuier, jy en Speknek.
Ha, ha, ha…
Ha, ha, ha
Die lig by die braai is vir kuier nie vir spel nie, hoop die goed is nou tenminste hier reg waar mens enige tyd kan "edit"
Julle moet nie spot met die vark nie dit is goedkoop nou.





Goeie more…
Goeie more.
Koffie was lekker gewees. Gaan nou my tweede een maak.
Johann, dit is wat die woord huwelik beteken. Vrou sê altyd: huwelik dit gedoen hê. Huwelik dat gedoen hê. Ens.
Lekker Saterdag vir elkeen