Nou na 24 jaar is dit my en Berdien se beurt vir buite seisoen kamp jongste een maak skool klaar die jaar dan gaan sy onderwys swat. Ja ons sien uit daar na want gewoonlik is dit goedkoper en stiller as gewoonlik ons kyk na die volgende opsies. Serengeti - Groblersdaal Drie berge hulle mos erens by Brits die oord is blykbaar baie gewild, Koro Koro - Bela Bela en Klein Kariba ook Bela Bela jons soveel ander ook om van te kies Groete
Geniet dit julle. Ons sal…
Geniet dit julle. Ons sal nog vir die volgende 2 dekades maar die jong latte geniet op die kamp.
3 Berge is lekker rustig ja. Gaan staan 'n week op 3 Berge en dan 'n week op Dube! Hulle is lekker naby aan mekaar.
Dube is vir my lekkerder as…
Dube is vir my lekkerder as Drie Berge en `n midweek daar is maar R500 is dieselfde prys al vir die afgelope 3 jaar. Van sondag middag 2 uur tot vrydag oggend 10 uur
Groetnis
Ek stem saam Slowstrike - …
Ek stem saam Slowstrike - lekker plek en daai midweek stil week kamp daar is heerlik.
Ons gaan ook so eenkeer per…
Ons gaan ook so eenkeer per jaar buite seisoen (mid week special) en dan eenkeer binne seisoen sodat kleinkind kan saan gaan. Dit is nou so vandat my skoonseun so 'n noodlottige ongeluk gehad het
Sleep nou, julle gaan dit…
Sleep nou, julle gaan dit baie geniet. Mens is die rustigheid vanself as jy so lank op een plek kan staan. Onthou, hier onder in die Kaapprovinsie is ook lekker kampe met baie redelike maandelikse tariewe.![]()
Nog n mater
Nog n ou vriend van wegsleep ou slowstrike lekke van jou te hoor sjoe daai midweek is goedkoop ek op my lys gesit thanks vir share





Lucky fishes!!
Geniet daai stil kampe Sleep nou, ons het nog so 6 jaar om te gaan dan is ons daar as die liewe Heer ons spaar.