Forums
Voortrekker ek sukkel met die foto's plaas .Maar vir die wat belangstel daar is baie foto's van die Kruger in die SANPARK forums .Gaan kyk na Oumie se ou Kruger foto's op hulle web werf .Gaan net in op die Sanparks forum en in die search topic tik ju Omie se ou Kruger foto's . Joep Stevenson het ook baie foto's geplaas sy Pa was veldwagter in die vroee jare
Daai ouens staan vêr gestop…
Daai ouens staan vêr gestop om die olifante dop te hou.
Kan jy nog laai dassie?
Ander tye, ek kan sommer my…
Ander tye, ek kan sommer my oupa se after shave ruik ![]()
Thanks Dassie
Lekke ou tye ge wees kyk daai ou Ford Capri thanks vir deel
..ek het nog so 'n kruiwa…
..ek het nog so 'n kruiwa met die staalwiel by die huis.








(No subject)