Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -37 minutes ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -41 minutes ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -45 minutes ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -47 minutes ago
Onrus Pryse Onrus woonwapark Goeie Hout -51 minutes ago
Onrus Onrus woonwapark Goeie Hout -55 minutes ago

Papgooier bakkie

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Ek het begin met die ontwerp om my bakkie te verander met die doel om te gebruik vir visvang.

Soos belowe sal ek 'n paar fotos laai.

Die raam vir die canopy lyk soos foto 1.

Raam

Die tweede foto is van die laai gedeelte vir die bed.

Bed raam

En hier is dit op die bakkie gepas.

Op Bakkie

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Wed, 04/04/2018 - 15:01

Warren, nou wat gaan aan dat jy met jou stowwerige paintings hier op Stoffel se "Papgooier bakkie" inkom.

Of wil jy he Stoffel moet daai paintings in sy bakkie ophang??

Jy moes dit seker onder "Koop en verkoop kamptoerusting" geplaas het?? 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 20/04/2018 - 13:53

Hoop ek kan die naweek weer 'n bietjie iets doen. Die laaie bou en dan die laaie se opening en die tafel se blad opsit. 

Hier is die tafel gedeelte sonder die uitsnydings met die glybane in posisie.

Tafel 3

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 02/05/2018 - 06:28

Anton, ek moet nog die canopy doen. Daar wag ek vir die sweiser om tyd te maak. Ek kan staal sweis ,maar aluminium, baie moeilik

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus