Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -5 hours ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -5 hours ago
Gemsbok... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Stil pad Tulbagh toe. Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago

80's Om die Kampvuur

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

Daarshy, klink vir my die Radio X5 "Om die Kampvuur" luisteraars wil graag 'n 80's aandjie saam met Noddy hou smileyyes   

Hoelykit Noddy, kan ons so 'n nommertjie of 20 bymekaar skraap vir 'n volgende uitsending? angel

Plaas julle keuses op hierdie draad en dan maak ons 'n top 20 lysie wink

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 17/05/2018 - 07:28

Laaste dag smiley

Ek gaan die lys opstel vanmiddag, so julle het nog tot middagete se kant om liedjies op te sit.  Waar is Gesie?

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 17/05/2018 - 15:55

Baie dankie aan almal wie liedjies bygedra het.  Dit was BAIE moeilik om te kies.  Die lys is deurgestuur aan DJ  Noddy van die Bosveld smiley

0

Dankie Voortrekker, Dankie aan almal se bydra.

Die 22 songs is great. My laptop waarmee ek gewoonlik mee uitsaai se hardeskyf het gegroet, maar die backup sal sy werk moet doen.  Gou alles opgestel gaan gou nuwe script uitwerk en musiek laai.

Lekker laataand vanaand.

Kampvuur Groete

Noddy

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Fri, 18/05/2018 - 13:45

Ek wil net namens die lede se baie dankie Voortrekker dat jy weereens die leisels geneem het en die lysie deur gestuur het na Noddy .Dit is mos wat ons verwag van n leier laugh hy moet voor lei 

Noddy ek is jammer om te hoor van jou "hard drive crash " Ek wou eers Viagra voorstel maar toe sien ek dis die verkeerde skyf wat gegroet het lmga 

In elk geval as jy musiek soek ek het derduisende liedjies wta jou vir 3 maande sal besig hou wink

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Fri, 18/05/2018 - 16:58

LOL, daar mis die gesie uit om insettte te gee, die week het my onkant gevang, maar daar is nie worries nie want julle mense het great songs genomineer, kan nie wag vir more aand nie. ???????

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 18/05/2018 - 18:25

Gesie ons jou insette gemis glo wel daai songs wat Noddy gaan speel gaan lekke wees dankie Anton virrie werk agter die skerms

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 19/05/2018 - 06:40

Julle mense moenie so ongeduldig wees met "julle kan nie wag nie" Remember, all good things come to those who wait. Nee alle wêreld, moenie dat gesie vir julle so vroeg in die oggend preek nie.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 19/05/2018 - 17:52

Toets een twee .. CHECK!  1 23   Toets toets 1 2 ..... 12345

Toets, check 123 let's go go   toets toets 14 7!

Daarshy, klank klink reg hier by my. smiley

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Sat, 19/05/2018 - 18:06

Smaak vir my Noddy het pro Long gebruik sy stem is so smooth soos velvet in ander woorde ons kry n dubbel stem van Noddy lmga 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus