Daarshy, klink vir my die Radio X5 "Om die Kampvuur" luisteraars wil graag 'n 80's aandjie saam met Noddy hou ![]()
Hoelykit Noddy, kan ons so 'n nommertjie of 20 bymekaar skraap vir 'n volgende uitsending? ![]()
Plaas julle keuses op hierdie draad en dan maak ons 'n top 20 lysie ![]()
Ou gesie die 80
Ou gesie die 80 musiek roep jou kom gooi so een of n vyfster
Baie dankie aan almal wie…
Baie dankie aan almal wie liedjies bygedra het. Dit was BAIE moeilik om te kies. Die lys is deurgestuur aan DJ Noddy van die Bosveld ![]()
Dankie Voortrekker, Dankie…
Dankie Voortrekker, Dankie aan almal se bydra.
Die 22 songs is great. My laptop waarmee ek gewoonlik mee uitsaai se hardeskyf het gegroet, maar die backup sal sy werk moet doen. Gou alles opgestel gaan gou nuwe script uitwerk en musiek laai.
Lekker laataand vanaand.
Kampvuur Groete
Noddy
Baie dankie Anton, ons…
Baie dankie Anton, ons waardeer jou werk.
Dankie ook vir Noddy wat vir ons 'n onvergeetlike musiek aand gaan maak.
Jammer vir die skade Noddy,…
Jammer vir die skade Noddy, ja boet, backup, backup, met elektroniese goeters moet jy meer backups maak as iets anders.
Dankie Vorrie
Ek wil net namens die lede se baie dankie Voortrekker dat jy weereens die leisels geneem het en die lysie deur gestuur het na Noddy .Dit is mos wat ons verwag van n leier
hy moet voor lei
Noddy ek is jammer om te hoor van jou "hard drive crash " Ek wou eers Viagra voorstel maar toe sien ek dis die verkeerde skyf wat gegroet het lmga
In elk geval as jy musiek soek ek het derduisende liedjies wta jou vir 3 maande sal besig hou ![]()
Dit is 'n groot plesier, dit…
Dit is 'n groot plesier, dit was bitter moeilik om die keuses uit te dun en moes dit eintlik 'n top 50 gewees het ![]()
Dit gaan Lekker wees!
LOL, daar mis die gesie uit…
LOL, daar mis die gesie uit om insettte te gee, die week het my onkant gevang, maar daar is nie worries nie want julle mense het great songs genomineer, kan nie wag vir more aand nie. ???????
Eish lekke en waar gesie
Gesie ons jou insette gemis glo wel daai songs wat Noddy gaan speel gaan lekke wees dankie Anton virrie werk agter die skerms
Kan ook nie wag vir more…
Kan ook nie wag vir more aand nie, ek gaan ie app op die TV laai, dan kan ek lekker hard luister?
Julle mense moenie so…
Julle mense moenie so ongeduldig wees met "julle kan nie wag nie" Remember, all good things come to those who wait. Nee alle wêreld, moenie dat gesie vir julle so vroeg in die oggend preek nie.
Maar ek self kan ook nie wag…
Maar ek self kan ook nie wag nie. ?????????
Toets een twee .. CHECK! 1…
Toets een twee .. CHECK! 1 23 Toets toets 1 2 ..... 12345
Toets, check 123 let's go go toets toets 14 7!
Daarshy, klank klink reg hier by my. ![]()





Laaste dag …
Laaste dag
Ek gaan die lys opstel vanmiddag, so julle het nog tot middagete se kant om liedjies op te sit. Waar is Gesie?