Daarshy, klink vir my die Radio X5 "Om die Kampvuur" luisteraars wil graag 'n 80's aandjie saam met Noddy hou ![]()
Hoelykit Noddy, kan ons so 'n nommertjie of 20 bymekaar skraap vir 'n volgende uitsending? ![]()
Plaas julle keuses op hierdie draad en dan maak ons 'n top 20 lysie ![]()
Blomme en choklits
Gesie blomme en chocklits doen altyd die ding en.......... n nuwe kar ![]()
Waaaaat! Oom Dassie die…
Waaaaat! Oom Dassie die spook is een van die armes, flippen kar nogal, gmmmpfff ☺☺☺☺
Rod Stuart
Die ou hees stem mag maar sing .Ek hoor hy en Elton John het n Ram partytjie saam met Freddy Mercury gehou en later het hulle traces van Mercury op Elton's John gekry
Ek nie n fan
Dassie nie omdat Elton skeef is nie maar nog nooit n fan van sy musiek nie
Lag ek nou, soos SA sy manne…
Lag ek nou, soos SA sy manne soos Zuma en Steve het met kinders by dosyne, hoor ek oom Rod Stewart van daai ander land doen ook nie te sleg nie,
Ja oom Elton, ek hoor hy het…
Ja oom Elton, ek hoor hy het nou hare op plekke wat hy nie voorheen gehad het nie. ![]()
Gesie !!!!!!
Gesie in watter deel van die land woon jy en nee moenie se jou hele lyf nie ![]()
Daar is iets
Daar is iks soos n konsertina en n ritmiese kitaar om n kampvuur om die kole aan te blaas nie
Ofcourse oom Dassie,…
Ofcourse oom Dassie, natuurlik.
So gepraat, die grootste ding wat my pla vandat ek 45 is behalwe dat ek oom genoem word is die hare wat met so n spoed by my neus en ore begin uitgroei. Ek gaan vir my een van daai goed by Clicks koop!
Daai Bic lighter
Ou Gesie daai "Bic lighter" doen net so n ordentlike job om ongewenste hare te verjaag
Boere musiek
Boeremusiek bly n wenner Nico Van Rensburg ,Nico Langeveld , Japie Loubsher net n paar om te noem
Hier in Limpopo, Pietersburg…
Hier in Limpopo, Pietersburg / Polokwane. Ver van my liewe moeder daar in Bloemfontein. Whahaha, wou nog sê, en verder van my skoonma, maar sy is dierbaar en verdien dit nie, LOL
Die manne met die xmas wurm
Sleep nou ja daar is vele om op te noem hulle se vir my dit is nogal n moeilike intrument om te speel
Dankie Gesie
Dankie Gesie ek het nie geweet waar jy woon so jy kan amper elke na-week in die Kruger rond hang ![]()
Oom Dassie, n Bic lighter,…
Oom Dassie, n Bic lighter, flippet was oom n Reccie in die weermag?





Hi Anton
Ek hoor jou ek moet se program is puik die eco hoor ek amper nie puik musiek Morne