Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier gaan rekords gebreek word Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -11 minutes ago
Selfoon fotos Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -39 minutes ago
Foto's oorlaai Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -8 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -9 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 18/05/2018 - 10:58

Die TV aanbieder van 'n vasvra program vra vir die blondine:   "Your science question.  If you were in a vacuum and somebody called your name, would you hear it?"    Die blondine vra:  "Is the vacuum on of off?"

Twee blondines is op pad na Disneyland.  Hul sien 'n padteken wat sê:  "Disneyland left".  Altwee bars in trane uit en draai toe maar terug huis toe.

Die blondine koop 'n pizza en die verkoopsman vra wil sy dit in 8 of 16 stukke gesny hê.  "Maak dit maar 8 stukke, ek sal nooit 16 stukke kan opeet nie".

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 18/05/2018 - 12:33

Die blondines wil wys dat hulle nie so dom is nie. Hulle reel 'n groot byeenkoms op Nuweland.

Staan die omroeper op 'n verhoog met 'n mikrofoon en een blondine.

Die omroeper vra die blondine hoeveel is 10x3. Sy antwoord 103.

Staan die hele gehoor op en sê" gee haar nog 'n kans"

Volgende vraag:" hoeveel is 5x3. Sy antwoord 53.

Staan die hele gehoor op:" gee haar nog 'n kans:

Volgend vraag:" hoeveel is 5x2. Sy antwoord 10

Staan die hele gehoor op: Gee haar nog 'n kans"

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Fri, 18/05/2018 - 13:01

My vrou het my by een of ander brug klub ingeskryf .Ek spring volgende Dinsdag 

0
Centurion
Profile picture for user Lolla

Lolla

Tue, 22/05/2018 - 19:05

Lyk dit enigsins vir jou of jy my kan 'control' ? Hahahahahaha

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 22/05/2018 - 19:09

Manne as jou vrou buite beheer raak vermeerder net haar medikasie devil

0
Brackenfell

HennieBo

Wed, 23/05/2018 - 08:06

Ek grou.....

Jy grou.....

Ek grou weer....

Ons grou.....

Jy grou......

 

Nie die mooiste gedig nie, maar dis is flippen diep!!!!!

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Wed, 23/05/2018 - 09:34

Ek grou.....

Jy grou.....

Ek grou weer....

Ons grou.....

Jy grou......

 

Nie die mooiste gedig nie, maar dis is flippen diep!!!!!

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus