My bucket list.....
Been doing a lot of thinking lately.....
About my bucket list......
First I want to do the 10 eco passes in the Southern Drakensberg / Eastern Cape.... been trying to do that one for 4 or so years, each time sumptin went wong just before December hols....
Then I want to go klein-dorp crawling... Visit all the dorps that are non-existant on the maps.... Feel the flavour of the places...
Then since forever I want to do the anglo-boer war battlefields... Been putting it off because I don’t know enough.....
Ain’t gonna plan much more than that, at my age and state of bio-degradation, probably wasting my time...
WHAT I HAVE DONE...
Oh, just a hoch-poch of things I’m recalling, in no particular order, as I sit and wait for go-home time... Wackers gone we have to stay an extra Hour or so....
Drakensberg / amphitheatre/ chain ladder ... Think it's called the Natal drakensberk nature reserve now?... Not them days... freeby... Just go ther and hike.... Hiked there in my younger days....
Up & down Joubert's pass / Naudes neck / Moordenaars nek / Langs neck with a caravan and a boat (tandem towing)
several times from Vidal to sordies by beach (And the reverse of that adventure)...... Was one of the very last people to do that just before they closed the beach to vehicles.... Slept overnight in the marine reserve....
Slithered sideways down gravel passes to Himville in a rain storm of note... Been up & down Sani pass 3 times... The first time before the Nissan Sani was built....
Eastern TVL..... Pilgrims / Sabi / Strydom tunnels / Magoebas klook / Hans Merensky / Debengeni-falls / that side... Don’t want to go back and see what it’s become, that will just destroy my memories... Climbed down behind (I think the Berlin falls) and stood behind the water curtain....
Twice to Kruger, Did not enjoy that. Felt like I was I was in the cage and the animals gawking at me.... Prices are ludericous....
Did Coin ops in Timbavati G.R. at about the time of the discovery of the white lions... 1974....
JHB to Port Nolleth..... Then on to Cape Town then up to Richards bay then up to Alldays in one trip.................... On a Vespa scooter..... 45Kg of gear & a little dog.....
Got chased out of the Goegaap nature reserve by an amorous ostrich.... That was exciting
Wild Coast / Port St Johns / Yameni / and down to the Titsikama forest...
Rubber ducked in the sea from Wild coast Sun (Launched at the Umtavuna river and went to waterfall bluff... Played with the duck, a 3.5m Impact and a 40 HP Suzbox... That thing was so crazy I called it dilly-duck.... Yip long-long ago I had my inshore skippers licence.... (1 naughty mile).....
South coast / Hibiscus From Sordwana to ag right to the bottom.....
Did all the big dams Hendrik Vervoed / PK le Roux... / Sterkfontein / that lot...
Had 75 Ha on the Vaal dam as well..... That’s a long enough story.... Seen Tzanneen dam full..... seen it bone dry... magoebaskloof
So Ja... 40 odd years.... And a wonderlust to satisfy .... been around....
But no matter, what's on your bucket list?
Ek sal graag by die see wil…
Ek sal graag by die see wil gaan kamp met my wa, het dit nog nooit gedoen nie.
DIT, is 'n groot sonde!
Bucket List?…
Bucket List?
Ek kan aan 2 dink.
Besoek Ysland en
Toer deur India saam met net my vrou
Dit sal ook nice wees om deur SA te toer met n luukse motorhome ![]()
Toer deur Indie
Voortrekker daai wens van jou om na Indie te gaan is maklik kom net Durban toe ![]()
Bucket list
Op die oomblik het ek net n LUST om te kamp.
Sal nog graag n paar kampplekke wat so lekker beskryf word deur verskillende kampeerders wil gaan opsoek..
Ons kamp gewoonlik taamlik SUID maar as ek so luister dan voel ek om biki noord te gaan. Wil vrek graag in KNP gaan kamp. Kyk uit na n goeie tyd, want die derduisende mense in die wildtuin wat soo ongeskik voorkom laat my huiwer..
Sodra ons gereed is sal ek op julle knoppies druk. Veral LEN , lyk asof hy goeie ondervinding het van wanneer en waar.
Het altyd gedink Satara is die aangewese kamp maar deesdae begin ek dink aan n kleiner kamp verder noord. Solank daar net n kragpunt en water is. Wil nie spandeer op extras om yskas ensovoorts te maak werk nie.
Nou toe. Wats die voorlopige antwoorde.
Dan verder op my bucket list. Forever Blyde rivier, Merry pebbles. Swadini en in die weskaap. Vanzylsrus. Montagu. Ou skip. Biki wyd vir n jaar... weet nie hoe lank hou die gesondheid vir kamp nie... sal maar sien.
Op die oomblik is dit...one-day-at-time Lord Jesus. Yesterdays gone, tomorrow may never be there.
Baie bly vir julle Harry dit…
Baie bly vir julle Harry dit is nou goeie nuus.
Johan, jy sal die Noorde van SA geniet, glo my.
Op my wens lysie is om weer Kaap toe te sleep, man, dit was te kort verlede jaar. Die keer wil ek somner twee maande gaan.
My drome
'n Lang toer deur die Richtersveld en Namibië. Serengeti en Ngororo in Tanzanië. Daai kleindorpie toer deur die Noord-Kaap en Karoo, maar met agter paaie (verkieslik almal grondpaaie) langs, 'n Lang toer van kus langs van Port Nolloth Kaap toe en verby tot waar ek voel dit was nou genoeg. Ag ja..........
Strandfontein
Wil weskus doen
By Standfontein gaan staan
Weet nie wanneer sal beste tyd wees by die weskus nie.
Volgend jaar
Bucket lys
Ek wil en moet gaan kamp by Tietiesbaai , Dube, Almega, enige plek innie bos waar daar nie n mall n cell foon of tv opvangs is nie
Nommer een op my lys is 'n…
Nommer een op my lys is 'n lang toer deur namibie.
Dan weer die noord kaap. Die vorige een was te kort
Daarna deur die res van Suid Afrika
Bucket lys 2018 -2019
Beplan al vir paar weke om wynroete te doen en beplan nou vir meer as n week ook aan weskus toer so baie om te doen en dan kort naweek so tussen Drie Berge Almega
Vandag tick ons een af
Elangeni het altyd verby die oord gery as Marlize vir hokkie en netbal in Nelspruit of Witrivier gespeel het so na 5 jaar is ons nou oppad soentoe, so as jy n plek of iets nog nie gedoen het nie, maak n plan en tick hom af julle dis n lekke gevoel Elangeni jy is nou af vannie mollers se bucket lys
Shaun, ons sien uit na jou…
Shaun, ons sien uit na jou terugvoering, geniet dit en veilig ry.
By Standfontein gaan staan…
By Standfontein gaan staan
Lieflike plek! Betowerend!
Die Namakwa-ekoroete. Dit…
Die Namakwa-ekoroete. Dit is op die beplanings lys, al vir n paar jaar maar dit gaan dalk later in 2018 of vroeg in 2019 gebeur.
Die klein dorpie ding waarvan Warren praat doen ons gewoonlik saam met n ander trip, Ons ry die agterpad die pad wat ander mense vermy.
Daar is n paar plekke wat ek graag weer sal wil gaan besoek waarvan Karatara seker die een is wat ek die graagste weer wil gaan besoek.
Die Karatara ding wil ek saam met n trip na die Hel toe doen en vir die lekker sommer n paar dae by ADDO gaan staan..... ( dalk gaan koffie soek by Freda)
Ek wil my kampdkng deur…
Ek wil my kampdkng deur Botswana vat tot by kasane vat dan draad spring tot by vic falls.
draad spring tot by vic…
draad spring tot by vic falls.
Nou praat jy, ook iets wat ek nog altyd wil doen ![]()
En Richtersveld
Ek en Berdien wil ook Richtersveld doen lyk na mooi stuk aarde





Hi oom doen dit…
Hi oom doen dit.
Ek sal graag by die see wil gaan kamp met my wa, het dit nog nooit gedoen nie.