Laat ek dan nou maar die voortou neem, en begin met die fotos by die name bring.
Dit is lekker on name so by…
Dit is lekker on name so by die gesigte te sit.
Darem maar mooi mense hier…
Darem maar mooi mense hier oppie forum
Ek sal maar so paar foudies…
Ek sal maar so paar foudies van my en Tannie Poppie aanstuur vir Voorie om te plaas hier, een of ander tyd.
Dankbaar om gesigte by name…
Dankbaar om gesigte by name te kan sit, veral ons wat so bevooreg was om persoonlik te kon ontmoed met die saamtrekke.
Darem maar mooi mense hier…
Darem maar mooi mense hier oppie forum
Baie dankie Arie ![]()
Sal maar nie die draad…
Sal maar nie die draad bederf met foto van ons nie!
Ag kom nou oom Arie, moenie …
Ag kom nou oom Arie, moenie `n spoilsport wees nie. Ons almal se screens het tempered glas op en sal dit kan vat. ![]()
John Wayne [se gees] ek…
John Wayne [se gees] ek verstaan van die tempered screen maar dit is so mooi draad, wil dit nie bederf nie.
Soms is juis die lelike…
Soms is juis die lelike nodige om die mooi te laat uitstaan!
Hier is die mooiste lid van…
Hier is die mooiste lid van my huisgesin, hy het altyd met sy twee tennis balle op die bean bag in my studeer kamer gesit en my aanstaar as ek probeer werk.
Lang stamboek gehad en sy volle naam was Barnato, of barney soos ek hom genoem het.
Aaaaah, oubaas se honne, hul…
Aaaaah, oubaas se honne, hul kan diep onder mens se vel inkruip. Kyk daai bak bene, hy is mooi gespierd.
Gesie, ek het 'n teef ook…
Gesie, ek het 'n teef ook gehad, ons het altyd 'n waglys van mense gehad wat van hulle afstamelinge wou koop!
Het hom ook soms uitverhuur, en was hy nie bietjie trots op daai diens wat hy kon verskaf nie!!!
Ek kry g'n niks fotos van…
Ek kry g'n niks fotos van Petra nie, ek dink die kamera breek elke keer as ek haar wil afneem?
Hier is maar solank ekke, soek nog vir een van die beter helfte.
Kyk nou net die mooie oom…
Kyk nou net die mooie oom Arie, my skerm het dit survive.
.
Ek dink ek het lank terug gelees dat oom gese het een van die moelikste dinge wat oom gedoen het voor oom permanent begin kamp het was om oom se honde op te gee.
Mooiman Arie, nou is die ys…
Mooiman Arie, nou is die ys gebreek?, ons wag nou vir 'n foto van die pragtige Petra.
Wie nog nie die twee mense ontmoed het nie, mis uit.
Nee kyk, hier is handsome…
Nee kyk, hier is handsome manne op die forum!
Arie, ons het 'n swart Staffie gehad, Basjan, wat ons ook so moes uitleen. Daarna het ek en Colin so "tan" een gehad, net so mooi. Sy naam was Schumie, vernoem na Schumaker, die resiesjaer. O, ek was lief vir daai twee honde!!
Ek het baie fotos van Petra…
Ek het baie fotos van Petra en Arie ![]()





Foto's
Mooi Shaun daai kinders en kleinkinders hou jou seker besig jy is geseënd laat hulle loop soos stroop my maat!
Herman, nou hoekom sal jy so handsome gesig laat toegroei onder 'n baard? G'n wonder Vonnie hou jou so styf vas nie.