Ek is nuut op die Forum, Ek wil myself net bekend stel. John Beyleveldt van PTA "RT Gear", Ek vervaardig, herstel Klere en Buitelewe produkte. Ja het ook my eie Teardrop begin bou
Hello John, baie welkom en…
Hello John, baie welkom en kuier lekker saam! ![]()
Hallo.....
Hallo ook van my kant af John ! Welkom en ek sien ook uit na jou saamgesels.
Welkom John
Ek hoop jy sal lekker saam gesels op die forum. Behalwe vir die karavaan wat jy bou, vertel meer van die buitelewe produkte wat jy vervaardig of herstel. Doen jy dit voltyds of is dit 'n stokperdjie?
Ek sal ook graag wil weet…
Ek sal ook graag wil weet van die buitelug produkte? Ek sien die aangehegde google kaart merk "luvland adult fun store" LOL , nou wonder ek watse tipe buitelug aktiwieteite is dit dan ![]()
Baie welkom John. Kuier…
Baie welkom John. Kuier lekker saam die forum !!
Baie welkom John, hoop jy…
Baie welkom John, hoop jy gaan lekker saam kuier hier?
Teardrop Wa
Hi Freda, nee ek vervaardig voltyds buitelewe produkte.
Opvou stoelle wat 160+Kg dra
Jag sakke
Alle tipe sakke
Klere
Skool klere....en nog vele meer kyk op FB na Rt Gear
Teardrop Wa
Hehe nee wat!!
Ons ingang na fabriek sit reg langs hulle winkel.
Teardrop Wa
Damn nee Google!! verander asb jule kaart!
besoek gerus my blad en sien wat ons daar post oor die karavaan.
DIY teardrop builders sa
RT Gear, hhmmm ek ken dit,…
RT Gear, hhmmm ek ken dit, baid goeie kwaliteit! !!





Welkom Johan. Hier gesels…
Welkom Johan. Hier gesels ons lekker saam. Ons reel soms saamtrekke en kuier lekker saam. Kom vertel ons van jou teardrop en jou lekker kampe.
Lees gerus deur die drade. hier is sommer n lekker spul mense .