6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -1 hour ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -2 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -8 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago

Dagse Forum gebruikers

tshwane
Submitted by johnb on
Forums

Ek is nuut op die Forum, Ek wil myself net bekend stel. John Beyleveldt van PTA "RT Gear", Ek vervaardig, herstel Klere en Buitelewe produkte. Ja het ook my eie Teardrop begin bou

google kaart
Meyerton

Segekok

Sat, 30/06/2018 - 20:55

Welkom Johan. Hier gesels ons lekker saam. Ons reel soms saamtrekke en kuier lekker saam. Kom vertel ons van jou teardrop en jou lekker kampe. 

Lees gerus deur die drade. hier is sommer n lekker spul mense .

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 30/06/2018 - 22:17

Hallo ook van my kant af John !  Welkom en ek sien ook uit na jou saamgesels.

0
Port Elizabeth

Frieps

Sun, 01/07/2018 - 05:13

Ek hoop jy sal lekker saam gesels op die forum.  Behalwe vir die karavaan wat jy bou, vertel meer van die buitelewe produkte wat jy vervaardig of herstel.   Doen jy dit voltyds of is dit 'n stokperdjie?

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 01/07/2018 - 07:09

Ek sal ook graag wil weet van die buitelug produkte?  Ek sien die aangehegde google kaart merk "luvland adult fun store"   LOL ,  nou wonder ek watse tipe buitelug aktiwieteite is dit dan laugh

0

Hi Freda, nee ek vervaardig voltyds buitelewe produkte.

Opvou stoelle wat 160+Kg dra

Jag sakke

Alle tipe sakke

Klere

Skool klere....en nog vele meer kyk op FB na Rt Gear

0

Damn nee Google!! verander asb jule kaart!

besoek gerus my blad en sien wat ons daar post oor die karavaan.

DIY teardrop builders sa

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus