Goeie more almal.
Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag
More almal…
More almal.
Geniet julle dag.
Die wat kamp, geniet dit en wees warm.
Werk naweek vir my.
Goeie môre almal, geniet 'n…
Goeie môre almal, geniet 'n heerlike dag, en nog lekkerder naweek.
Môre Arie?
Goeie..........
Goeie môre hier vanuit Brackenfell !
Lieflike dag sover, amper soos lente in die noorde. Alles lekker nat en skoon gereën, voëltjies vrolik en die temperatuur vir vandag, môre en Sondag 'n heerlike 24º sonder wind !
Geniet julle naweek, ek gaan myne beslis geniet.
Goeie môre
Goeie môre an ieder en elk, van Noord na Suid, en Oos na Wes!
Heerlike dag en naweek vir ALMAL!!!
Dagsê julle, maar koud…
Dagsê julle, maar koud vandag hier by Buffelspoort.
Geniet julle naweek.
Middag Willem, geniet…
Middag Willem, geniet Buffelspoort
(en die koue)
Ai die ou man is so…
Ai die ou man is so opgewonde so 'n klein hondjie wat die eerste keer by 'n teef op hitte gekom het.
Kies later vandag 'n mej Moreson, nee dit is nie die pensioenarise nie, maar die jong dametjies wat hier is met die skoolvakansie, en raai wat................................................. Ja!!!! ek is die hoof beoordeelaar!!
Lekkerrrrrrrrrrrrr man vrek lekkerrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr!
Jinne Arie, dit is nou net…
Jinne Arie, dit is nou net die regte joppie vir jou! Duidelik ken die mense by Moreson jou ook goed genoeg om jou die hoof beoordelaar te maak.![]()
Ons wag vir 'n volle verslag oor die deelnemers en natuurlik die wenner!
Antie, sodra ek herstel het…
Antie, sodra ek herstel het sal ek volledig verslag doen!!
Die bestuur het my gister spesiaal gevra of ek hulle die eer sal aandoen, ek het toe maar onder die druk geswig en ingestem om daar te gaan sit en myself verveel.
Ek is wel gewaarsku dat ek nie die "mechandise" mag druk en bevoel nie, natuurlik 'n GROOT nadeel, hoe sal ek nou kan besluit of al die bates wel eg is en silikoon nie??
Nou wonder ek? Was dit…
Nou wonder ek? Was dit eintlik mej Mabalingwe of Drie Berge ![]()
Goeie more kamp vriende,…
Goeie more kamp vriende, julle moet die dag voluit geniet.?
Sit nou hier met 'n beker lekker tee, vir wie kan ek koffie skink?
Goeie môre! Ek lê nog in…
Goeie môre! Ek lê nog in die bed! Ongewoon...
Lekker Saterdag vir julle!![]()
Môre Anton, a nee a, skop af…
Môre Anton, a nee a, skop af daai komberse, gooi klere om jou lyf, gooi 'n koppie koffie en gaan geniet 'n heerlike dag.
Hehe Ek is nogsteeds innie…
Hehe Ek is nogsteeds innie bed. Ek hoor daar is koffie reg vir my. Moet seker eers gaan piepie ![]()





Goeie môre! 'n Lekker…
Goeie môre! 'n Lekker Vrydag vir elkeen!