Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 minutes ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -41 minutes ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Gemsbok... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Stil pad Tulbagh toe. Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Ons kom al nader... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago

Julie 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 06/07/2018 - 07:09

More almal.

Geniet julle dag.

Die wat kamp, geniet dit en wees warm.

Werk naweek vir my.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 06/07/2018 - 08:05

Die wat so uitgesien het na Vrydag, nou kan julle relax!

Geniet julle dag en maak reg om die vure te laat hoog brand die naweek.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 06/07/2018 - 08:24

Goeie môre hier vanuit Brackenfell !

Lieflike dag sover, amper soos lente in die noorde.  Alles lekker nat en skoon gereën, voëltjies vrolik en die temperatuur vir vandag, môre en Sondag 'n heerlike 24º sonder wind !

Geniet julle naweek, ek gaan myne beslis geniet.

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Fri, 06/07/2018 - 08:35

Goeie môre an ieder en elk, van Noord na Suid, en Oos na Wes!

Heerlike dag en naweek vir ALMAL!!!

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 06/07/2018 - 13:12

Ai die ou man is so opgewonde so 'n klein hondjie wat die eerste keer by 'n teef op hitte gekom het.

Kies later vandag 'n mej Moreson, nee dit is nie die pensioenarise nie, maar die jong dametjies wat hier is met die skoolvakansie, en raai wat................................................. Ja!!!! ek is die hoof beoordeelaar!!

Lekkerrrrrrrrrrrrr man vrek lekkerrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr!

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 06/07/2018 - 13:48

Jinne Arie, dit is nou net die regte joppie vir jou!   Duidelik ken die mense by Moreson jou ook goed genoeg om jou die hoof beoordelaar te maak.wink

Ons wag vir 'n volle verslag oor die deelnemers en natuurlik die wenner!

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 06/07/2018 - 13:57

Antie, sodra ek herstel het sal ek volledig verslag doen!!

Die bestuur het my gister spesiaal gevra of ek hulle die eer sal aandoen, ek het toe maar onder die druk geswig en ingestem om daar te gaan sit en myself verveel.

Ek is wel gewaarsku dat ek nie die "mechandise" mag druk en bevoel nie, natuurlik 'n GROOT nadeel, hoe sal ek nou kan besluit of al die bates wel eg is en silikoon nie??

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus