Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kompleet met agt x agt… Lag 'n slag Johann L -14 minutes ago
Wessel?? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -30 minutes ago
Slim plan hier bo Lag 'n slag Rona du Plessis -1 hour ago
Diesel is duur Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
Brits is ongemaklik warm Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Rona en molle... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago

Nuwe Kampeerplek by Galago Private Bush Lodge

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
Forums

Ons het  gehoor 'n voëltjie het gefluit oor 'n "Nuwe"  kampeerplek in Bela-Bela omgewing by Galago Private Bush Lodge.   Tans is daar 4 staanplekke met privaat ablusies en dan ook 6 nuwe staanplekke met gemeeskaplike ablusies wat aangebring word om teen Desember reg te wees.

Wat dink julle?  Sal ons hierdie plekkie gaan besoek om te kyk hoe dit lyk en kamp? 

Centurion

Voortrekker

Fri, 14/09/2018 - 06:24

sal 'n padwa die oord kan inkom?

Ons gaan die 4de tot 7de Oktober kamp  by Galago en sal dan vir julle volledige terugvoer kan geen met baie prentjies smiley

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 23/09/2018 - 12:39

Ons beurt kom ook,  noudat ek heir so alleen sit  en dink aan al die mense wat lekker kamp en braai in Suid Afrika hierdie lang naweek.

Oor 2 weke is dit ons beurt om weer 'n bietjie in die bosse te gaan slaap smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus