Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -22 hours ago
Pretoria November 2026 Geert -22 hours ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -23 hours ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -23 hours ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Alleen

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Lyk my ek is nou amper alleen hier?

Nouja ons na n braai genooi by die yacht klub, dus gaan ek maar nou aflog.

Bye Arie, geniet jul aand.

Dankie ons sal, julle moet ook jul aand geniet.

 

Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Thu, 15/06/2017 - 15:36

Ag, to Arie, ek sal maar sê: Arie en Petra, gaan geneit 'n HEERLIKE  aand mby die braai, en hou matigheid voor oge. Moenie dat Petra jou moet terug karavaan toe karwei met KRUIWA nie!!!

Allerbeste groete.

Frans

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 15/06/2017 - 16:05

Arie, kom vertel ons moreoggend op die Koffiedraad hoe jou braai was.

Jy weet, die mense dink mos die koffiedraad is simpel, so hulle lees seker nie daar nie.  Jy kan ons dus al die juicy details vertel, dit sal net tussen ons koffiedrinkers wees.laugh

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 16/06/2017 - 09:24

Nee wat Arie is soet Petra roep en sien daar Arie weer op sy wa se voorstoep  he he

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus